Dullstroom on the Dam
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Alwin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Sonya L - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, lekker huisie, kaggel en braai plek. Skoon en netjies, almal baie.
Selma N - Jun 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Sarina S - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and quite.
John T - Aug 2024
Algehele gradering
Interesting.
Madeline M - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker, ten spyte van dubbelbespreking vir die eenheid gekies.
Izaan V - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflike rustige natuur, tog naby aan die dorp.
Kevin R - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice.
Zelda E - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker cosy.
Madeline M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige en pragtige omgewing.
Lees meerAnnelda V - Jul 2024
Algehele gradering
In geheel was dit goed genoeg vir ons behoeftes.
Adri-marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooiste uitsig, maar huis het baie aandag nodig.
Eric K - Okt 2023
Algehele gradering
Value for money.
Michelle G - Jul 2023
Algehele gradering
Hierdie is die perfekte wegbreek!
Ruben R - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Kevin R - Apr 2023
Algehele gradering
Very serene.
Mc C - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het met karavan gekamp, en dit was rustig en stil. Het die visvang geniet.
Charlene W - Sep 2023
Algehele gradering
Kothuis was netjies en skoon.
Francois V - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker ontspanne naweek weg van die gedruis.
Elsabe C - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike atmosfeer, oortreflike waarde vir geld!
Morris C - Mrt 2023
Algehele gradering
Quiet weekend away.
Peaceful N - Des 2023
Algehele gradering
It was a beautiful stay. I enjoyed our stay.
Loraine D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Gerhard F - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike kampplek vir oorstaan.
Theo S - Apr 2023
Algehele gradering
WAS LEKKE EN DIE PLEK IS BAIE RUSTIC.
Marinda E - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ondervinding.
Trevor M - Jun 2023
Algehele gradering
Ontvangs baie swak, moes veg tussen daggawalms en oordonderende musiek om met ontvangsdame te kommunikeer.
Hansie E - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë. Met aankoms het ek nie welkom gevoel nie.
Gerda Z - Jun 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing, maar geen onderhoud blyk gedoen te word nie.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Marietjie V - Okt 2022
Algehele gradering
Bekostigbare en veilige akkommodasie.
Caren S - Apr 2022
Algehele gradering
Vir die een aand was dit baie lekker.
Hendrik V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Michel D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig in die natuur.
Alex B - Jul 2022
Algehele gradering
Te duur vir wat jy kry. Versteekte kostes bv. visvang.
Milne H - Feb 2022
Algehele gradering
Uncomfortable.
Lees meerMuzi M - Aug 2022
Algehele gradering
Terrible.
Lees meerAlan M - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant stay, good value for money.
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 36 van Plaas 124, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang