Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dullstroom on the Dam

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Alwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 37 resensies vir Dullstroom on the Dam
Netheid
3.6/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Sonya L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya L

Baie lekker gebly, lekker huisie, kaggel en braai plek. Skoon en netjies, almal baie.

Baie lekker gebly, lekker huisie, kaggel en braai plek. Skoon en netjies, almal baie vriendelik.

Selma N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma N

Baie goed.

Al was dit net 'n oornagpunt vir ons, was dit baie mooi en goed toegerus. Sal weer gebruik maak van die fasiliteit.

Sarina S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S

Peaceful and quite.

Very peaceful and enjoyable. Had a good rest!

John T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T

Interesting.

Very basic but beautiful location. Adequate for our needs.

Madeline M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeline M

Lekker, ten spyte van dubbelbespreking vir die eenheid gekies.

Ons het lekker gebly, daar was egter 'n dubbelbespreking vir die eenheid wat ons gekies het. Die eienaar was baie behulpsaam, en het vir ons vir die eerste aand plek in 'n ander gastehuis op die dorp gegee en die tweede aand 'n ander eenheid by Dullstroom on the Dam.

Izaan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izaan V

Lieflike rustige natuur, tog naby aan die dorp.

Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel!

Kevin R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R

Very nice.

It was very good. The trout were a bit shy. Had nice walks in the hills.

Zelda E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda E

Lekker cosy.

Baie oulike cosy plekkie. Kort bietjie hand oor die plek. Maar die awesome view oor die dam is beslis die moeite werd.

Madeline M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeline M

Rustige en pragtige omgewing.

Ons het baie lekker gebly, dankie. Dit was so rustig. Daar was egter net 1 pap/poeding bakkie in die kombuis kas, en 'n paar hakplekke in die paslakens. Ook 'n bietjie mufkolle in die badkamer. Twee voorstelle is om seker te maak dat daar genoeg borde en bakkies in die kombuis is vir die maksimum aantal inwoners, en om die droograk en spieël in die badkamer effens laer te maak sodat kort mense dit makliker kan gebruik . Het andersins 'n baie goeie tyd gehad. Baie dankie.

Annelda V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelda V

In geheel was dit goed genoeg vir ons behoeftes.

Lekker gebly, maar die eenheid kort bietjie liefde en aandag binne en buite. Was lekker om te gaan stap en ons hondjie het dit baie geniet. Die 1 km pad se toestand na die hoofstraat is rof, kan mens bietjie afsit as dit paar keer gery moet word.

Adri-marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adri-marie V

Mooiste uitsig, maar huis het baie aandag nodig.

Die uitsig is onverbeterlik. Die binnekant van die huis het baie aandag nodig en 'n grondige skoonmaak. Daar is geen aandag aan detail nie. Baie onderhoud is nodig.

Eric K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric K

Value for money.

Vir 'n paar dae wegbreek, is dit ideaal. Naby genoeg aan Dullstroom dorp. Rustig en die natuur so mooi. Kan lekker rus. Cottage baie netjies en skoon.

Michelle G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Hierdie is die perfekte wegbreek!

Dankie vir 'n heerlike aand, fantastiese kos en vriendelike gesigte.

Ruben R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben R

Dit was lekker.

Ons het die karaoke baie geniet en hulle pizzas is lekker dik.

Kevin R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R

Very serene.

Nice location, lots of activities for the kids.

Mc C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc C

Ons het met karavan gekamp, en dit was rustig en stil. Het die visvang geniet.

Ons gasheer en sy vrou was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sal graag weer gaan kamp.

Charlene W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W

Kothuis was netjies en skoon.

Die kothuis se voorstelling was akkuraat en ten volle ingerig in die kombuis met 'n stoof, mikrogolf en yskas.

Francois V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Lekker ontspanne naweek weg van die gedruis.

Baie vriendelike diens en goeie landelike atmosfeer met alles wat jy nodig het. Dorp is naby en volfoen aan ons behoeftes.

Elsabe C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Wonderlike atmosfeer, oortreflike waarde vir geld!

Ons was baie verras met hoeveel die oord offer. Die gasheer en gasvrou is uitmuntend met die program en aktiwiteite wat hulle aanbied, Karaoke, live musiek, restaurant, parkrun, perdry, Bouma vuur, stap, visvang, quad biking.

Morris C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morris C

Quiet weekend away.

Thank you to all staff, lovely weekend.

Peaceful N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peaceful N

It was a beautiful stay. I enjoyed our stay.

It was a beautiful stay with my whole family. We enjoyed our stay.

Loraine D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine D

Baie aangenaam.

Pragtige plek met baie potensiaal.

Gerhard F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard F

Gerieflike kampplek vir oorstaan.

Baie ruimte. Ideale oorstaan vir besoek aan Dullstroom.

Theo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo S

WAS LEKKE EN DIE PLEK IS BAIE RUSTIC.

IN DIE WINTER MOET HULLE MEER HOUT GEE PER EENHEID.

Marinda E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda E

Dit was 'n ondervinding.

Ek sal Dullstroom on the Dam aanbeveel vir kampers nie vir reisigers nie. Die huisies is baie basies en die prys is te hoog vir wat dit bied. Die uitsig oor die dam en Lily die ponie het die verblyf "gered". Twee van die huisies blyk semi-permanente inwoners te wees wat deurnag gekuier het, dit was steurend gewees.

Trevor M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor M

Ontvangs baie swak, moes veg tussen daggawalms en oordonderende musiek om met ontvangsdame te kommunikeer.

Hele naweek oordonderende musiek in ontspanningssaal gespeel asook by nabygeleë shebeen/kuierplek.

Hansie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie E

Baie goed geleë. Met aankoms het ek nie welkom gevoel nie.

Sal beter toegangsbeheer wil sien om besoekers se veiligheid te bevorder. Daar is geen toegangsbeheer by ingang wat die gevoel van onveiligheid bevorder. Sal aanbeveel met voorbehoud. Ontvangs nie Afrikaansmagtig nie.

Gerda Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerda Z

Mooi omgewing, maar geen onderhoud blyk gedoen te word nie.

Kragpunte nie op standaard nie. Badkamers is in 'n baie slegte toestand. Geen warm water nie.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marietjie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Bekostigbare en veilige akkommodasie.

Vriendelike diens, billike pryse, gerieflike en netjiese akkommodasie , pragtige venue.

Caren S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren S

Vir die een aand was dit baie lekker.

Vriendelike gaste, rustig, baie skoon.

Hendrik V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Baie mooi omgewing.

Rustige atmosfeer met mooi uitsig.

Michel D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michel D

Baie rustig in die natuur.

Die kothuise is gerieflik ingerig en het baie slaapplek vir tot 6 persone. Kothuise is ook omhein sodat troeteldiere kan saamgaan. Definitief die perfekte wegbreekplek om te gaan rus. Geen TV in die kothuise nie. WiFi wel beskikbaar. Ekstra koste vir visvang (forel).

Alex B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Alex B

Te duur vir wat jy kry. Versteekte kostes bv. visvang.

Ontoegeruste eenheid. Geen afdroogdoeke, vleisbak, toaster ens.

Milne H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Milne H

Uncomfortable.

I was very very disappointed, I believe anyone will be if you take your friends on a getaway and the accommodation you booked especially for them has the place's workers (I really hope it was) staying against the back wall of the bedroom, under corrugated iron sheets and wood. Upon arrival, the one was busy hanging her laundry in front of the room's window. How is this acceptable to let any visitor who pays for accommodation stay like this?

Muzi M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Muzi M

Terrible.

When I arrived, there was no one at the gate or reception to show me where I need to go. It was already dark and I had to find a spot without assistance. There were stray dogs running around the property. The owners of the property were playing loud music for hours without considering the guests. The property itself is not well maintained and it's dilapidated. The ablutions were dirty. There are old caravans and cars that look like they belong to the owner and make the property look like a scrap yard. They also keep livestock in the vicinity of the campsite which is not hygienic. I had to cut my stay short and leave the next morning. The owners didn't even see me leave as they don't seem to care who comes in and out of the property. Terrible experience.

Alan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M

Pleasant stay, good value for money.

We are also campers, had a look at ablution facilities at caravan park, terrible.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 36 van Plaas 124, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfbe8411afaa7818bb276e089ad3784a79dc45af929eb76e3ff5bfaf5cc7493f057c10d97a46dee71a1841ab3f526511b7a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 37 5 1 4 Portion 36 of the Farm 124 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.405455462449 30.106972995037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang