Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dullstroom on the Dam

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 36 van Plaas 124, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dullstroom on the Dam bied selfsorgverblyf en kampeerplek en is in die skilderagtige dorpie Dullstroom geleë. Die lodge is die ideale plek vanwaar die omliggende besienswaardighede in die dorp en omgewing ontdek kan word.

Verblyf by Dullstroom on the Dam beskik oor verskeie selfsorgkothuise en kampeerplekke wat uitsigte oor die dam bied.

Elke kothuis bied verblyf aan 4 tot 5 gaste en beskik oor oopplan-leefruimtes met 'n privaat badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis met toebehore om maaltye voor te berei. Elke kampeerplek het toegang tot 'n kragpunt en gedeelde ablusiegeriewe wat warm water het.

Troeteldiere met goeie gedrag is welkom indien dit vooraf gereël word. Die lodge bied aktiwiteite soos kunsvlieghengel, ponieritte en perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.4
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Sonya L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, lekker huisie, kaggel en braai plek. Skoon en netjies, almal baie. Baie lekker gebly, lekker huisie, kaggel en braai plek. Skoon en...
Sien meer
Sep 2024
Selma N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goed. Al was dit net 'n oornagpunt vir ons, was dit baie mooi en goed toegerus. Sal weer gebruik maak van die fasiliteit.
Jun 2024
Sarina S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quite. Very peaceful and enjoyable. Had a good rest!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Eric K
5.0
Value for money. Vir 'n paar dae wegbreek, is dit ideaal. Naby genoeg aan Dullstroom dorp. Rustig en die natuur so mooi. Kan lekker rus. Cottage baie ...
Sien meer
Okt 2023
Michelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie is die perfekte wegbreek! Dankie vir 'n heerlike aand, fantastiese kos en vriendelike gesigte.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Alwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Deel 36 van Plaas 124, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Dullstroom on the Dam het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 36 van Plaas 124, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfbe8411afaa7818bb276e089ad3784a79dc45af929eb76e3ff5bfaf5cc7493f057c10d97a46dee71a1841ab3f526511b7a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 37 5 1 4 Portion 36 of the Farm 124 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.405455462449 30.106972995037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang