Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dullstroom On the Rocks

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hendrik D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sal Dullstroom on the rocks aanbeveel. Heerlike plek om te ontspan met alles wat jy nodig het. Die dam op die perseel waar jy kan vlieghengel is die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ervaar 'n onvergeetlike verblyf by Dullstroom On the Rocks! Pragtig ingerig. Ek het my verblyf by Dullstroom On the Rocks baie geniet. Die plek was smaakvol ingerig en het heeltemal aan my verwagtinge voldoen. Dit bied uitstekende waarde vir geld en is die ideale bestemming vir twee of meer mense wat op soek is na 'n rustige naweekwegbreek. Die gasheer het uitmuntend en gereeld gekommunikeer, en alle prosesse en versoeke is vinnig en doeltreffend afgehandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die plek is lekker rustig en stil en presies wat ons nodig gehad. Dit is 'n baie lekker plek vir 'n naweek wegbreek. Dit is stil en rustig, maar mens is nie van die buitewêreld afgesny nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker ruim verblyf met als wat ons nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Dit was 'n rustige kuier saam vriende en geliefdes. Dit is 'n baie mooi huis met baie fasiliteite. Ons het lekker daar gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Lekker! Rustig! Veilig! #Eksalweerdaarbly. Die verblyf was uitstekend en ons het dit baie geniet. Die huis is in 'n kompleks, en dra by tot die veiligheid. Die area is ook baie rustig en ons het toegang tot die reservaat gehad waar die dam was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Waarde, gerieflik. Dis 'n netjiese skoon plek. Die huisie is baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie G
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Goed toegeruste en netjiese verblyf. Aangename verblyf en goeie opvolg en inligting dae voor aankoms vanaf gasheer/gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isak R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Lekker wegbreek gehad na Dullstroom. Die eenheid en dorpie was baie mooi. Die eenheid het alles wat mens nodig het. Baie stil en netjies. Eienaar was baie gaaf en behulpsaam. Die eenheid is baie netjies. Naby alles. Lekker stofie vir die kouer aande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ross B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

I would go back. Dullstroom on the rocks is very comfortable with everything you need. It is close to the main road but very quiet. The estate is safe, the view from the house is great, and there is a trout dam on the estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang
Dullstroom On the Rocks
It was great having you. Thank you for choosing 'On the Rocks'. Best regards, Susan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wolfgang Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak Lane Landgoed 670, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf740c0412836b90333bff649319a797fe00c2b61e24bd9eb4380b73cb8da3a2665255646e322e188caf54ab78afb0b49e7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 670 Oak Lane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.411698561736 30.108078116008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang