Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DullVino Apartment @ Millers Cove

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Fezile B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Felt like home away from home. Our stay was enjoyable; we will definitely book again soon. Thank you, we felt truly at home and our kids did not want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld, goeie ligging en netjies gemeubileerd. Beslis lekker gebly, sal weer in die toekoms gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Very neat and comfortable flat. We enjoyed our stay at DullVino apartment; it is a beautiful flat with everything that you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marlize G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly. Die kaggel het die woonstel heerlik warm gemaak, en daar was geen onnodige geraas van enige bure af nie. Baie rustige kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

A great place to unwind. Very close to all the shops and restaurants in the area. Very helpful and understanding staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino Apartment @ Millers Cove
Baie dankie, Daniel! Bly julle het lekker gebly.

Michelle T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Baie gemaklik. Lieflike, ruim woonstel in 'n stil omgewing met alles wat 'n mens benodig. Die kombuis is goed toegerus, die beddens baie gemaklik met goeie gehalte linne, die stort is modern en die bad is massief! Die beste van alles is die lieflike balkon met 'n baie gemaklike riempies bankie waar ons die pragtige sonsondergang en opkoms kon beleef. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Hierdie is definitief 'n plekkie waarheen ons sal terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino Apartment @ Millers Cove
Michelle, baie dankie vir die mooi woorde! Bly julle het lekker gebly. DullVino

Theresa M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

We came, we saw, we had beer, we saw birds, we left and loved it. Perfek vir ons behoeftes. Ons was 3 vriende wat met motorfietse gekom het. Fantastiese waarde vir geld. Ons was baie gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zyldene W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Rustige wegbreek. Die spasie was baie ruim en gemaklik. Ons het net met die WiFi gesukkel, maar dit is vinnig opgelos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 110

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 455
R 1 455 R 1 237
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 455
R 1 455 R 1 237
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhout-straat, Critchley Common Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92bf566fc38d6612faf969c2010d2dcddeab532d163578942aaa0d914db7130cde1927b246188f01f4f20fb94bb834f17066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 455 nouVanaf R1 237 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Bosman Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.422399379874 30.099391720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang