Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DullVino Apartment @ Millers Cove

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhout-straat, Critchley Common Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

DullVino Apartment @ Millers Cove is 'n selfsorg-eenheid op die eerste verdieping van 'n woonstelgebou op die veilige Critchley Common-landgoed in Dullstroom. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende aangesien dit sentraal geleë en naby verskeie winkels en besienswaardighede in die area is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Frans V
Saam met vriende
5.0
Soos geadverteer. Netjies, groot genoeg vir 2 pare. Alles wat 'n mens nodig het.
Okt 2023
Brett T
Saam met lewensmaat
5.0
Massive apartment that is well furnished and located. Super easy to find and access. Well fuenished and appointed. Will book again. Gre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Marlize G
Gesin met tieners
4.8
Baie lekker! Ons het baie lekker gebly. Die kaggel het die woonstel heerlik warm gemaak, en daar was geen onnodige geraas van enige bure af nie. Baie ...
Sien meer
Jul 2024
Daniel M
Saam met vriende
4.8
A great place to unwind. Very close to all the shops and restaurants in the area. Very helpful and understanding staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Michelle T
Gesin met tieners
4.8
Baie gemaklik. Lieflike, ruim woonstel in 'n stil omgewing met alles wat 'n mens benodig. Die kombuis is goed toegerus, die beddens baie gemaklik m...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Teding van Berkhout-straat, Critchley Common Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink DullVino Apartment @ Millers Cove het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhout-straat, Critchley Common Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1201f4b22391657d53dbab4580fc7a77eb6cba01c9a7a7a2560ba31c4f0a3c65286b5976d04498441784bf6427456ad9954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Bosman Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.422399379874 30.099391720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang