Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DullVino Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Ingrid P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Plek was presies wat ons verwag het. Baie lekker gebly. Heerlike en goed toegeruste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Dit was gerieflik en netjies in 'n mooi area. Als was netjies en gerieflik, presies soos ek dit verwag het. Ons het baie lekker gebly vir die aand. Ons sou WiFi waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons as gesin het heerlik hier gebly. Dit voel skoon of jy in 'n ander land is. Stapafstand aan winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Relaxing spot in paradise! What a wonderful spot in the perfect location! You can walk right down the main street from the cottage and experience everything Dullies has to offer. The space is perfect and the surroundings are unbelievably stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino Cottage
David! Thank you for the 5-star rating! Please visit again, you are always welcome. Regards, DullVino

Tracy R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Great stay. Our stay was great, thank you, and the owners were very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Was a lovely cottage, very clean, very safe. The cottage was wonderful, very clean and tidy. It was close to everything in Dullstroom and in a lovely estate. We felt very safe and had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino Cottage
Hi Maria, we appreciate your excellent feedback! Please visit soon. DullVino

Cobus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Snoesig. Was baie lekker. Kaggel is fantasties. Sal wel wens dat hulle dubbelbed vervang, want hy is uitgeslaap en sal nog lekkerder wees as hulle met 'n king vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Catharina T
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Excellent. Perfect for a brief stay, within walking distance of the main Dullstroom shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2024

Pragtige oord. Groot en ruim. Was min by die huisie maar alles gehad wat nodig is. Pragtige oord.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Keketso T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Beautiful, charming place. Loved it! I am looking forward to our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
DullVino Cottage
Thank you! Please visit again, see you soon! Regards, DullVino

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 89

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhoutstraat, Critchley Common Estate No. 15, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaa44b20adfa2a286ca6588d54f73787e3b1993827507cab5f0a2ee89b38d929f2cad4c8801e02f084d692062f0c48817cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 Teding van Berkhout Street Critchley Common Estate No. 15 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.417272141768 30.109557536771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang