Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DullVino House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Trisha K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great overnight stay. Would highly recommend it. Well appointed and tastefully decorated house. Had all the accessories we needed for a group of 6 people. Nicely situated within walking distance to a great restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

DullVino House is aan rustige, skoon plek, wat jy onmiddellik tuis laat voel. Ek was vir seker aangenaam verras met die netheid van die DullVino House en alles wat jy mag nodig kry vir slegs 'n naweek of 'n paar dae se verblyf is beskikbaar. Die ligging is loopafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker. Heerlik gebly in Dullstroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker. Great, loved it. Just what we wanted for the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gebaseer naby aan alles wat dit lekker maak om die dorpie te verken. Baie lekker en gerieflik vir kinders en troeteldiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino House
Baie dankie, bly julle het lekker gebly!

Christine J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Heerlike huis agter die hoofstraat gele. Ons was slegs een aand by DullVino en ons het gesellig gebly. Die kamers en badkamers is baie mooi en netjies, die kombuis het alles wat mens benodig, die speelarea is perfek om kinders besig te hou en die binnehuisbraai was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John D
1 nag
4.2
Sep 2024

Uiters gerieflik. Ons het een nag oorgeslaap en kon nie vir beter verblyf gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2024

Baie goed! Baie lekker gebly. Sal weer kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annerike M
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jun 2024

Nie waarde vir geld nie. Die verblyf was ok, hulle vra te veel vir die toestand van die huis. Alles is net oppervlakkig skoongemaak. Daar's mif in die kombuiskaste, kombuisware was vuil en asblik het geen sak ingehad en was nie uitgewas nie. Afdrooglappe was vol vlekke of net ongewas. Ons kon nie die skottelgoed was nie omdat daar geen prop vir die wasbak was nie, of ons het dit net gemis. Die huis het erg na vuurmaak geruik toe ons daar aankom en met aandtyd toe ons vuur maak in die braai kon ons agterkom hoekom. Die rook trek nie uit by die skoorsteen nie, maar eerder in die hele huis in. Alles het gestink soos rook. Die huis kort ook 'n lagie verf binne, dit lyk asof hulle besig is met herversiering. Klomp gate is toegemaak op die mure en met 'n ander kleur bo-oor. Beddegoed en matte is ook vol vlekke. Ons het wel warm geslaap met die elektriese komberse. Tweede dubbelbed het net 'n enkel elektriese kombers op. Daar is swak selfoonopvangs wat nie hulle probleem is nie, maar ek sal voorstel hulle moet WiFi aanbied as alternatief. Die oop erf langs die huis word ook gebruik vir onwettige rommelstrooi wat afbreuk maak aan die omgewing.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lynette H
1 nag
5.0
Aug 2023

Baie gemaklik en netjies! Sal verseker weer daar bly. Die huis is baie netjies, modern en gemaklik vir 6 volwassenes. Dit is ook reg by alles in Dullstroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino House
Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Kom bly gou weer. DullVino Dullstroom

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 506 Lesedi-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7a6ca3adb2302dbbdb7e557ac2cb0e3cc3ea0f2750a7a845fcae796007496d0944d1d85fcaeae10393af8e82b76e4f9a4b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 Stand 506 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -25.420194002084 30.101499198768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang