Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DullVino House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 89

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir DullVino House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Trisha K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trisha K

Great overnight stay. Would highly recommend it.

Well appointed and tastefully decorated house. Had all the accessories we needed for a group of 6 people. Nicely situated within walking distance to a great restaurant.

Gerda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

DullVino House is aan rustige, skoon plek, wat jy onmiddellik tuis laat voel.

Ek was vir seker aangenaam verras met die netheid van die DullVino House en alles wat jy mag nodig kry vir slegs 'n naweek of 'n paar dae se verblyf is beskikbaar. Die ligging is loopafstand van alles.

Brian O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian O

Lekker.

Heerlik gebly in Dullstroom.

Jaco D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Nice.

Great, loved it. Just what we wanted for the night.

Kayla S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla S

Gebaseer naby aan alles wat dit lekker maak om die dorpie te verken.

Baie lekker en gerieflik vir kinders en troeteldiere.

DullVino House se terugvoer

Baie dankie, bly julle het lekker gebly!

DullVino House
Christine J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine J

Heerlike huis agter die hoofstraat gele.

Ons was slegs een aand by DullVino en ons het gesellig gebly. Die kamers en badkamers is baie mooi en netjies, die kombuis het alles wat mens benodig, die speelarea is perfek om kinders besig te hou en die binnehuisbraai was 'n bonus!

Lukas B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas B

Baie goed!

Baie lekker gebly. Sal weer kom.

Annerike M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annerike M

Nie waarde vir geld nie.

Die verblyf was ok, hulle vra te veel vir die toestand van die huis. Alles is net oppervlakkig skoongemaak. Daar's mif in die kombuiskaste, kombuisware was vuil en asblik het geen sak ingehad en was nie uitgewas nie. Afdrooglappe was vol vlekke of net ongewas. Ons kon nie die skottelgoed was nie omdat daar geen prop vir die wasbak was nie, of ons het dit net gemis. Die huis het erg na vuurmaak geruik toe ons daar aankom en met aandtyd toe ons vuur maak in die braai kon ons agterkom hoekom. Die rook trek nie uit by die skoorsteen nie, maar eerder in die hele huis in. Alles het gestink soos rook. Die huis kort ook 'n lagie verf binne, dit lyk asof hulle besig is met herversiering. Klomp gate is toegemaak op die mure en met 'n ander kleur bo-oor. Beddegoed en matte is ook vol vlekke. Ons het wel warm geslaap met die elektriese komberse. Tweede dubbelbed het net 'n enkel elektriese kombers op. Daar is swak selfoonopvangs wat nie hulle probleem is nie, maar ek sal voorstel hulle moet WiFi aanbied as alternatief. Die oop erf langs die huis word ook gebruik vir onwettige rommelstrooi wat afbreuk maak aan die omgewing.

Lynette H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Baie gemaklik en netjies!

Sal verseker weer daar bly. Die huis is baie netjies, modern en gemaklik vir 6 volwassenes. Dit is ook reg by alles in Dullstroom.

DullVino House se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Kom bly gou weer. DullVino Dullstroom

DullVino House
Jurgens S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Baie netjies.

Netjiese plek, vriendelike diens.

DullVino House se terugvoer

Thank you, appreciated. Hard work pays off in the end.

DullVino House
Gerhard V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Goed geleë, naby alles en veilig.

Die huis is baie sentraal geleë en stapafstand van alles. Alle geriewe is daar en 'n lekker ingeboude braai as aande begin koel raak.

DullVino House se terugvoer

Lekker! Dankie vir die goeie gradering!

DullVino

DullVino House
Miguel T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel T

Awesome place, would stay there again.

Thank you for the good service.

DullVino House se terugvoer

Thank you. Please visit again, DullVino

DullVino House
Anthea F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea F

Comfortable and spacious home.

Located just a hop from the main road. Excellent customer service, well-equipped kitchen and a lovely open layout. We didn't use the back patio as the weather was dire, but it looked very inviting for a summery day!

DullVino House se terugvoer

Thank you, much appreciated. We are happy that you will return in the future. Regards Dullvino Dullstroom

DullVino House
Marzanne D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne D

Lekker wegbreek naby restaurante en winkels.

Heerlikke verblyf naby besienswaardighede. Naby veelvuldige restaurante. Troeteldiervriendelik. Vreeslikke lekker beddens met elektriese komberse.

DullVino House se terugvoer

Afternoon, thank you. Your compliments are noted and appreciated. DullVino, Stay Happy!

DullVino House
Clinton S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton S

A very pleasant stay with a wonderful fireplace!

We enjoyed the town, quite a lot to see and do! The accommodation was also great, beds were comfy, lots of space!

Marize B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize B

Huis was regtig baie gerieflik en mooi.

Ons het heerlik gebly en sal graag langer wou bly maar die naweek was verby.

DullVino House se terugvoer

Thank you, please visit us again. DullVino, Stay Happy!

DullVino House
Andy A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andy A

Very good.

The pin drop location has to be updated. We struggled to find the place. The guest house has no signage.

DullVino House se terugvoer

Afternoon, thank you for the comments and your remark is much appreciated. We at DullVino are always looking for new ways to improve, and we take all our reviews seriously! The pin and location will be clearer in the future. Remember in the future, the houses right behind Wild About Whiskey, are not to be missed. Thank you. Stay Happy.

DullVino House
Charl B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl B

Lekker verblyf en geriewe.

Geen verdere terugvoer nie.

DullVino House se terugvoer

Hi daar Charl, baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly.

DullVino House
Johann G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johann G

Very uncomfortable and very cold. No extra blankets or candles during load shedding.

Although the place is beautiful and spacious, the lack of attention and amenities detracts enormously from the enjoyment factor and user-friendliness. The towels were worn and threadbare. The Braai utensils were old and unusable. No whiskey glasses furnished and the glasses that were furnished were clearly not in sets, but odds and ends. Although the beds were fitted with electric blankets, it is unusable during long periods of outage (from 01:00 to 05:30 each night). No extra blankets are provided. Only half or nearly-used candles were provided. The mattress in the main bedroom is clearly past its usable lifetime and sags so much in the middle that 2 people cannot sleep comfortably on it. It also creaks loudly. Although emergency water was supplied in 2.5 L containers, the water inside was so old that algae were thriving inside. The water pressure of the cold water is also nearly non-existent. There is also no dishwasher or Wi-Fi (usually furnished in establishments with this price range) and also no oven gloves. We really did not enjoy our stay there and would not recommend anybody staying there.

DullVino House se terugvoer

Afternoon Johann, thank you for your feedback. We appreciate it, and it help us with improvements to the properties. We take your comments' at hart, and will attend to the necessary to improve. Again our apologies and we aim to always improve. Regards DullVino

DullVino House
Susan L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Heerlike gemaklike verblyf. Ideaal vir ons gesin van 6 mense.

Ons het net 1 nag oorgebly maar dit was heerlik. Die huis is ideaal vir ons gesin en was tot ingerig vir load shedding.

Villiers S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Villiers S

Dit was great.

Het net die een aand daar geslaap, alles was goed.

Zeldie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldie V

Ingeboude braaier is baie gesellig in die koue aande.

Alles was netjies en lekker naby aan die dorp om die dorp te verken en Birds of Prey en Highlands Gate-gholfbaan gerieflik toeganklik vanaf daar.

Michelle W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Was a wonderful stay - clean and neat.

Lovely 1 night stay - had everything we needed.

Lelani B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B

Pragtig plek.

DullVino House is 'n pragtige plek in die hartjie van Dullstroom. Ruim em baie moderne afwerkings. Lekker speelarea vir kinders reg voor die stoep.

Ralf S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralf S

Lekker kuierplek.

Skoon, netjies, alles in goeie toestand. Voorstel: die hang van gordyne en of blinders by die groot vensters in die sitkamer / onthaalarea sal baie help om die koue uit te hou, maar verder baie lekker.

Shaun F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun F

Bitter netjies, baie ruimte, lekker kuierarea, reg agter die whiskey-paradys.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel, ons het dit baie geniet.

Ja L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ja L

Dit was net soos die foto's op advertensie.

Enigste kritiek is die kolle op die mat in die hoofslaapkamer. Verder was dit baie skoon en gerieflik.

Paula F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula F

Heel lekker.

Huis Dullvino is stapafstand van hoofstraat en lekker kuier plekkies af. Goed geleë en baie netjies.

Nonna R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nonna R

Netjies, skoon, stil en die huis is prakties ingerig.

DullVino House het aan ons vereistes voldoen. Ons wou nie in hoofstraat-area tuisgaan nie. Maar Dullvino House is tog stapafstand van die hoofstraat af. Skoon, netjies en huis prakties ingerig.

Altea P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Altea P

Lekker huis.

Huis is netjies. Baie gereën toe ons daar was so ons kon nie eintlik buite op die stoep kuier nie. Die deure is nogal trickey na buite, ons het gesukkel om dit te bemeester. Ons het die kuier om die groot tafel baie geniet. Kamers is netjies en het ons heerlik geslaap.

Toni D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Toni D

Good stay-over spot very close to town.

Great location and good value for money.

Chanel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel B

Was much better than expected.

So worth it value for the money. And my first words was WOW.

DullVino House se terugvoer

Chanel, thank you. I am glad you enjoyed your stay, please come back in the future for your next visit to Dullstroom. Kobus, DullVino House Dullstroom.

DullVino House
Monika H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika H

Ons het dit baie geniet!

Kan die plek vir enige iemand aanbeveel.

Odette T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette T

Baie oulike plek. Alles wat mens nodig het. Goeie diens en baie skoon.

Ons het selfs 'n bottel wyn en koekies gekry wat verskriklik lekker was. Baie dankie vir die goeie diens.

DullVino House se terugvoer

Baie dankie Odette. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom in Dullies. Kobus - DullVino House Dullstroom

DullVino House
Scott R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott R

It's got all you want for a quick break. Walking distance, peaceful, WiFi, TV.

Bring a torch. The road outside has no lighting and is full of potholes.

Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie mooi en netjies.

Alles wat jy benodig.

Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 506 Lesedi-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7a6ca3adb2302dbbdb7e557ac2cb0e3cc3ea0f2750a7a845fcae796007496d0944d1d85fcaeae10393af8e82b76e4f9a4b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 Stand 506 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -25.420194002084 30.101499198768
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang