Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DullVino House

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 506 Lesedi-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R2 200 R1 760 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

DullVino House is 'n selfsorghuis met 'n outentieke plaasstyl en landelike gevoel in Dullstroom, naby die hoofstraat se besienswaardighede, restaurante en winkels. Die huis is agter Wild & Whiskey wat in 'n stil agterpad van die hoofstraat geleë is. Die eiendom is omhein en baie privaat met 'n wit spitspaaltjieheining voor. Die huis is ideaal vir kunsvlieghengel-entoesiaste, bergfietsry, motorfietsry of vir gaste wat op soek is na 'n landelike wegbreek.

DullVino House bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis met 'n gasstoof en noodlig, 'n eetarea, asook 'n leefarea en 'n tweede eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n viersitplek-etenstafel. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n sessitplek-etenstafel. Hierdie area het stapeldeure wat na 'n stoep met meubels lei. Daar is ook 'n klimraam wat kinders kan geniet.

Die verblyf is 5 tot 10 minute se ry vanaf Dullstroom Birds of Prey & Rehabilitation-sentrum, Dullstroom Natuurreservaat en net 2,5 uur se ry vanaf Gauteng.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Trisha K
Saam met vriende
5.0
Great overnight stay. Would highly recommend it. Well appointed and tastefully decorated house. Had all the accessories we needed for a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Gerda V
Saam met vriende
5.0
DullVino House is aan rustige, skoon plek, wat jy onmiddellik tuis laat voel. Ek was vir seker aangenaam verras met die netheid van die DullVino House...
Sien meer
Aug 2024
Brian O
Saam met vriende
5.0
Lekker. Heerlik gebly in Dullstroom.
Jul 2024
Jaco D
Saam met vriende
5.0
Lekker. Great, loved it. Just what we wanted for the night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Kayla S
Gesin met klein kinders
5.0
Gebaseer naby aan alles wat dit lekker maak om die dorpie te verken. Baie lekker en gerieflik vir kinders en troeteldiere.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 89

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Deel 506 Lesedi-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink DullVino House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 506 Lesedi-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7a6ca3adb2302dbbdb7e557ac2cb0e3cc3ea0f2750a7a845fcae796007496d0944d1d85fcaeae10393af8e82b76e4f9a4b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 Stand 506 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -25.420194002084 30.101499198768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang