Duma Manzi Eco Lodge and Spa
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R624, Richmond, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Duma Manzi Eco Lodge and Spa is 'n pragtige gesondheidsoord en wildkykbestemming wat op 'n 5000 hektaar natuurreservaat in een van die Natalse Middellande se lowerryke valleie skuil. Hier kan gaste unieke verblyf met 'n Afrika-tema te wagte wees en die lodge spog met 'n asemrowende uitsig oor die rivier en op die berge.
Verblyf is beskikbaar in smaakvol versierde kamers wat elk 'n privaat badkamer en ingang het. Sommige kamers het 'n privaat rotspoel of 'n veselglasswembad en ander deel 'n rotspoel of 'n veselglasswembad. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die hooflodge is pragtig versier in 'n klassieke Afrika-styl en bied 'n kroegdek met 'n rivieruitsig, 'n boma, gemeenskaplike eetarea en sitarea, asook konferensiegeriewe. Daar is 'n spa wat holistiese behandelings bied en 'n formele sitarea met 'n TV, pooltafel en bordspeletjies.
Die Midlands Meander is gestip met bekoorlike dorpies wat trou-venues, restaurante, koffiewinkels, plattelandse doendinge, wildreservate, avontuursport, forelplase, plekke van geskiedkundige belang en unieke kunsvlyt-kopies bied.
Ligging
- R624, Richmond, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R624, Richmond, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang