Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumarl's Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Genevieve R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Ontspanne. Die eienaars baie vriendelik, plek was baie netjies, sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben Ali S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Hosts very kind and friendly. The hosts are very welcoming people, ready to go beyond in order to make our stay pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dudley
Dumarl's Cottage
Hi Ben, thanks soo much for your kind words. You and your family were really lovely guests too. Take care. God bless. Regards, Dudley Govin.. Dumarl's Cottage

Deonita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Very friendly, safety and perfect place to stay for a weekend. Firsty I would like to thank Marlene and her husband for a nice and friendly welcome at they place when we arrived at they place. Dumarl's cottage were the best place ever and will definitely come again cause the WiFi works perfectly and everything is very nice at they place. Thank you guys we did enjoy our stay at your place will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dudley
Dumarl's Cottage
Thanks sooo much Deonita for your review. It is much appreciated. You and your family were great as guests. God bless, Dudley&Marlene Govin.

Christiaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Die beste plek waar ons nog gebly het. Ons sal enige tyd weer daar bly en ons is baie tuis laat voel. die mees vriendelikste familie mense wat ons lekker bederf het, die plek het vol DStv-pakket, baie goeie WiFi en nog baie meer. Ek sal die kothuis vir enige vriende en familie aanbeveel. Dis die eerste keer wat ons laat voel is soos "Home away from home". Dankie vir hoe julle ons behandel het. Ons sien uit daarna om weer by julle te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dudley
Dumarl's Cottage
Baie dankie vir die mooi woorde ...julle as familie was sommer puik en sal julle enige tyd terug verwelkom...alles van beste ...goed gaan...dudleyg

Venicia Regina J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Vriendelikheid, tuis, behulpsaam. My voertuig het op pad gebreek en die eienaar het dit glad nie moeite geag om my met my kinders te gaan haal en ook my voertuig te sleep nie. Hy was baie vriendelik het nie die kilos wat moes ry getel nie. Het ons self 'n gidsdokument gegee. Ek sal enigeen aanwys om daarheen te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dudley
Dumarl's Cottage
Baie dankie vir jou mooi woorde, word waardeer en hoop julle volgende besoek kaap toe sal onder beter omstandighed plaasvind. Was n pleasier om van diens te wees vir julle. Julle was baie gooie gaste. Kom enige tyd terug.

Charlyn B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

They made us feel welcome. The owner spend some time with my kids teaching them how to swim. on Christmas he even allowed my in-laws to come and have our Christmas lunch there. Him and his wife are very friendly. Even allowed me to use their washing machine. Will not think twice about going again. My kids ask me every time when we going to that friendly people again. He even kept us up to date on places where we can go to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dudley
Dumarl's Cottage
Your review is highly appreciated...you and family were a pleasure to accommodate...we will welcome you back anytime....take care...all the best dudleyg

Annemarie P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ongelooflike ervaring. Kan met vrymoedigheid aanbeveel. Vriendelike en bedagsame mense. Het heerlik gebly. Kan beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dudley
Dumarl's Cottage
Thnx soo much for your review...you as family were good to have in our Cottage. Will have you back anytime ...all the best ...regards dudleyg

Nicolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Amazing! Dit was baie lekker. Sal weer daar gaan bly. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het ’n wonderlike tyd daar gehad, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dudley
Dumarl's Cottage
Hi Nicolene, Baie dankie vir die resensie, dit word waardeur. Julle was puik en het julle tuisbly geniet, sal julle enige tyd terrug kry. groete dudleyg

Adrian D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Die Dumarl's laat jou tuis voel Die Dumarl's het ons vryheid gegee. Hulle was behulpsaam. Hule het ons kinders goed laat voel. Die Dumarl's was vriendelik. Ons sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dudley
Dumarl's Cottage
hi Adrian...baie dankie v d mooi worde ...julle was puik en die kinders wonderlik...Enige tyd v julle weer kry...God bless Dumarl's

Shareebah H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Hospitality is great The hospitality from the time we arrived and left was outstanding, I’ve been a lot of places but never received such impeccable service. The owners truly left a big impact on my kids, the warm welcome with all the trimmings after a long drive was an emotional touch for me. We definitely have a home every time we go on holiday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dudley
Dumarl's Cottage
Thanks sooo much for great review Shareebah...you and family were great and will have you back anytime. God bless Dumarl's Cottage Dudley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dudley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 76, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe23f9c2bdce2d0c4fe11b7982f1b4eb4f86db12331103ef74ebddf6fef1699ed214d2ee7059073c5131e5047451886aef420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 76 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878911036598 18.574307221198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang