Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumarl's Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 76, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dumarl's Cottage is 'n groot selfsorg-tuinwoonstel wat in 'n privaat woning in die lowerryke woonbuurt Panorama geleë is. Die eenheid het sy eie ingang op die eiendom via 'n gemotoriseerde skuifhek/afstandbeheer.

Die kothuis kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea/slaaparea.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander oopplan-slaapkamer en -leefarea het 'n enkelbed sowel as 'n omskepbare slaapbank vir nog 2 volwassenes. 'n Gedeelde gastebadkamer met toilet en wasbak is ook beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en mini-oond, en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale. Vesel Wi-Fi is beskikbaar. Die kothuis het veilige parkeerplek in die straat onder spreiligte met kringtelevisiekameras. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir 'n sleepwa of karavaan. Die eenheid het 'n alarm.

Tydens beurtkrag is sonkrag-rugsteun beskikbaar vir Wi-Fi, TV, DStv, die alarmstelsel, batterylaai en beperkte gebruik van die mikrogolf.

Dumarl's Cottage is baie naby die Tygerberg-natuurreservaat, De Grendel-wynproeplaas, talle winkelsentrums en staproetes met 'n buiteluggimnasium op oop veld langs die kothuis. Dit het vinnige toegang tot die N1-pad om alles te bereik wat Kaapstad en sy omgewing bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dudley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Alk Van Zyl-laan 76, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dumarl's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 76, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe23f9c2bdce2d0c4fe11b7982f1b4eb4f86db12331103ef74ebddf6fef1699ed214d2ee7059073c5131e5047451886aef420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 76 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878911036598 18.574307221198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang