Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumbe Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Yvonne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Een van die mooiste wegbreek bestemmings in ons land. Seker een van die mooiste plekke in ons land, 'n moet vir die wat hou van asemrowende uitsigte. Die verblyf is net perfek. Privaat, met alles wat jy nodig kan hê vir 'n onvergeetlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henoch K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfekte naweek weg. Die eenheid was baie skoon en netjies met ons aankoms en is baie goed toegerus. Dumbe 4 is baie privaat en op die nippertjie van die krans geleë met 'n asemrowende uitsig oor die vallei en is selfs mooier as op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitsig was ongelooflik, en sonopkoms net so asemrowend. Behalwe vir 'n lastige wind was alles uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vishant R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Blissful. A beautiful slice of our country. The summer rains were beautiful to watch. Beautiful hikes in every direction. The road in was fun in our little rental; we will have to return to take the bakkie through Retiefs Pass and definitely a chalet with a bath tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik uitgerus so tussen die berge. Ek kan net nie genoeg kry van die eindelose berge en die stilte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great. Great place to relax with a very nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful and perfect. It was so peaceful and beautiful. The cottage is perfect and had everything we need. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige ontmoeting op die berg. Asemrowende uitsig vanaf eenheid no 5 waar ons gekuier het. Staproete is nie te moeilik nie, maar wel die moeite werd vir die uitsigte. Die 4x4-roete laat jou na jou asem snak. Neem alles saam, want winkels is ver van jou af as jy vinnig iets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Mooi, rustig. Die mooiste uitsig van oral uit chalet, rustig. Ons het heerlik gebly, lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Noel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Beautiful scenery and serene solitude. Comfortable, well equipped accommodation, magnificent view and quiet isolation. Very restful, an ideal place to relax and recharge. Also enjoyed the history of the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhMjZlMDQ1LWZjODUtNGQxNS1iMDFjLWY5N2UwNjFhZGE1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 Scheepershoek Harrismith 9880 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.554108 29.150353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang