Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumbe Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitsig was ongelooflik, en sonopkoms net so asemrowend. Behalwe vir 'n lastige wind was alles uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik uitgerus so tussen die berge. Ek kan net nie genoeg kry van die eindelose berge en die stilte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great. Great place to relax with a very nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful and perfect. It was so peaceful and beautiful. The cottage is perfect and had everything we need. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige ontmoeting op die berg. Asemrowende uitsig vanaf eenheid no 5 waar ons gekuier het. Staproete is nie te moeilik nie, maar wel die moeite werd vir die uitsigte. Die 4x4-roete laat jou na jou asem snak. Neem alles saam, want winkels is ver van jou af as jy vinnig iets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie lekker gekuier in die natuur met onvergeetlike uitsigte. Uitstekende ligging met asemrowende uitsigte. Die uitleg van die huise is baie goed gedoen en oral is daar 'n uitsig oor die vallei en berge. Daar is ook 'n effektiewe kaggel wat sorg dat die koue buite bly. Vir ons as natuurliefhebbers is dit 'n uitstekende bestemming. Sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Pragtig en rustig. Sielsvrede en 'n lus vir die oog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Rustige herlaai in die natuur. Ongelooflik lekker en mooi. Die mooiste uitsig. Was 'n rustige wegbreek en kans om te herlaai. Sal aanbeveel vir mense wat 'n stil wegbreek soek weg van die stad se geraas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Relaxing and beautiful views. Lovely cottage, beautiful views. Would have liked a more comfortable couch and a hand rail at steps at no 4.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

E M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Enjoyable. Enjoyable stay. Would propose that a map of the area is provided to visitors, noting points of interest, together with a map of the various walking/hiking trails and the cycling and running trails. Hiking/walking trails are clearly marked in the garden outside the unit, but there is no indication of how long the trail is, nor the level of difficulty. Hence, a map of these trails, together with the relevant information, would be very useful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhMjZlMDQ1LWZjODUtNGQxNS1iMDFjLWY5N2UwNjFhZGE1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 Scheepershoek Harrismith 9880 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.554108 29.150353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang