Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumbe Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dumbe Cottages is op Retiefpas, die pas waarmee die Voortrekkers Natal binnegekom het, geleë. Die kothuise bied intieme en luukse verblyf met ongeëwenaarde uitsigte op die majestueuse berge en is die ideale verblyf vir paartjies.

Dumbe bied verblyf in 5 klipkothuise wat elkeen oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuise en 'n leefarea met 'n eetarea beskik. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die leefarea en eetarea bied toegang tot die sondek met 'n asemrowende uitsigte oor die hele vallei.

Dumbe Cottages is sowat 280 km van Durban af en 300 km van Johannesburg af op die R74. Ons is stapafstand van die Kaalvoet Vrouemonument af en bied roetes vir bergfietsry, vierwielmotorfietsry, 4x4, voëlkyk en voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik uitgerus so tussen die berge. Ek kan net nie genoeg kry van die eindelose berge en die stilte nie.
Jul 2024
Deon O
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great place to relax with a very nice view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Lize H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and perfect. It was so peaceful and beautiful. The cottage is perfect and had everything we need. Will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Willem P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige ontmoeting op die berg. Asemrowende uitsig vanaf eenheid no 5 waar ons gekuier het. Staproete is nie te moeilik nie, maar wel die moeite werd ...
Sien meer
Feb 2024
Frans S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gerus. Die uitsig is fantasties. Kaggel werk baie goed. Meer inligting oor die staproetes sal 'n aanwins wees.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dumbe Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhMjZlMDQ1LWZjODUtNGQxNS1iMDFjLWY5N2UwNjFhZGE1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 Scheepershoek Harrismith 9880 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.554108 29.150353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang