Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumehlezi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Hud K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dennis en Deirdre is baie gasvry en hulpvaardig. Rerig niks om oor te kla nie. Alles was soos geadverteer en die diens en aandag was baie persoonlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis
Dumehlezi
Baie dankie Hud, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Dankie dat julle van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Vriendelike groete Dennis

Karen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige, netjiese baie gerieflike plek. Netjiese kampering staanplekke met super netjiese badkamers. Baie veilig, kan alles net so los as wil ry. Sal verseker weer soontoe gaan. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Kan net mooi geen fout vind nie, behalwe dat ons nie vir langer daar bespreek het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis
Dumehlezi
Baie dankie Karen, ons waardeer jou positiewe terugvoering. Vriendelike groete, Dennis Joubert

Nicky M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderlike verblyf, waarde vir geld en vriendelike diens. Ons tydtjie by Dumehlezi was wonderlik. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is skoon en netjies. Ons sal beslis terug gaan en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis
Dumehlezi
Baie dankie Nicky, ons waardeer jou positiewe terugvoering. Vriendelike groete. Dennis Joubert

Johannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Baie goed toegerus en baie goeie kliente diens. Die eienaar was persoonlik betrokke en huis was baie lekker met als wat nodig is en meer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dennis
Dumehlezi
Baie dankie Johannes, ek waardeer.

Barbara R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Baie lekker. Eienaars en personeel baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2019

Baie lekker en netjies. Die kamp terrein is beslis baie veilig en netjies. Dalk bietjie min badkamers vir die kampeerders, as die kamp vol is. Maar verder 'n baie lekker tyd gehad met vriendelike personeel. Word definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Heerlik, sal definitief weer besoek. Was baie heerlik, baie behulpsaam en ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

Onsettend lekker gekuier en gebly en sal vir seker weer daar gaan bly! Oom Dennis en sy vrou is fenomenaal. Hulle is baie besorg met hulle gaste en dit is lekker om te sien dat daar nog mense in ons wêreld is wat omgee. Ons kinders het dit veral geniet. Die trampolien en swembad is 'n groot plus punt en dan natuurlik die diertjies. Die hoendertjies en tarentale wat so in die bome slaap saans is iets om te aanskou! Baie dankie, dit was 'n lekker rus-naweek by julle en ons sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2016

Baie mooi plek met baie spasie. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Ons het dit baie geniet by Dumehlezi. Dit was vir ons 'n fees om daar te kuier, en die erf was so mooi skoon en ons dogtertjie het dit baie geniet. Sal dit aanbeveel vir enige gesin. Definitief waarde vir geld. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2015

Ons is mal oor Sodwana en Dumehlezi is 'n ongelooflike plek om by te bly. Dennis-hulle is op die bol met alles en mens sien hulle gereeld. Uitstekende plek met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana-Hoofweg, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPhWinlDfThri1OgQM9s8nkzGWMiRnZz91NHAWyyZwRr8crT5hf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Sodwana Main Road Sodwana 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.500834647918 32.586886754958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang