Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dundi Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lodewyk V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies, vriendelik mense. Puik oornag lodge. Dit was een van ons beste blyplekke op ons Gyro-toer gewees. Mense is so vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pure ontspanning by en in die swembad. Wonderlik soos verlede jaar. Alles was reg. Die restaurant was weer baie goed met uitstekende wyne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige, skoon verblyf. Was met soveel gasvryheid ontvang. Plek is netjies en skoon en vol styl. Aandete en ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ongelooflik vriendelike personeel. Baie lekker gebly en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Well located Augrabies comfortable nest. We stayed 3 nights at Dundi Lodge just after Easter. Very nice place run by a fantastic staff. The food is delicious, and there's a lot to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantasties, still en pragtige ligging. Hier kan jy heerlik rus in die stilte na 'n lang dag by Agrabies Waterval. Personeel praat jou taal en is so vriendelik. Hulle hou die restaurant oop al is julle net twee, puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wat 'n fantastiese ervaring. Ek het by Dundi gebly tydens my deelname and the Trans Augrabies MTB-wedren en kon nie gevra het vir 'n beter basis nie. Die kamer was groot en skoon, die kos was absoluut fantasties en die vriendelike staff het absoluut alles reg gedoen. Daar was net mooi niks om op te verbeter, hou so aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantasties in alle opsigte. Ons het so lekker gebly en alles was pynlik netjies en skoon. Die stilte en veiligheid was 'n wenner en ook die restaurant met 'n uitgebreide spyskaart, heerlik om sommer lekker te kan eet daar waar jy bly. Julle sien ons vir seker weer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Eersteklas. Dundi Lodge is 'n puik B&B-verblyf. Rustig geleë en slegs 6 km vanaf die Augrabies-watervalle. Ons het baie van die kamers gehou. Die personeel was ongelooflik behulpsaam en was altyd baie tegemoetkomend. Die restaurant, wat by die swembad geleë is, bied uitstekende kos en baie goeie wyne. Die diens was puik. Ons sal beslis volgende jaar terugkom. Uiteindelik wil ek n spesiale vermelding aan Lawrence gee. Hy doen 'n top werk. Baie dankie! P.S. Geen probleme ten spyte van beurtkrag nie. Dundi Lodge het kragopwekkers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

'n Heerlike ervaring! Dundi Lodge is 'n lieflike plek. Ruim, netjies en gerieflike kamers en 'n heerlike restaurant. Ons het rerig baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airport Boulevard 4, Rooipad, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3NmRjMDgwLTdkNmItNDQ4OS1hNWI2LTBiOGM2MmM4OWIxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 4 Airport Boulevard Rooipad 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.630449 20.322944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang