Dundi Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Airport Boulevard 4, Rooipad, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
- Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dundi Lodge is naby die bekende Augrabies-waterval in die hartjie van Suid-Afrika se voorste uitvoertafeldruifproduserende streek geleë. Dié lodge is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreek, hetsy vir 'n vakansie of sakereis.
Jy het 'n keuse van 8 luuks gemeubileerde en goed toegeruste kamers. Die suites het elk slaapplek vir 2 gaste en is toegerus met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke eenheid is ruim en lei na 'n sentrale binnehof en swembadarea. Die geriewe in hierdie kamers sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n kluis, 'n verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kroeg met tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die personeel het 'n deeglike kennis van die area en sal met graagte help om te verseker dat jy die allerbeste geniet van wat ons streek bied.
Die lodge se gewilde restaurant is 'n ideale venue om kliënte te onthaal, saam met vriende fees te vier, of bloot 'n heerlike ete met uitgesoekte wyne aan die einde van 'n besige dag te geniet.
'n Privaat landingstrook maak voorsiening vir die gerief van huurvlugte na die streek, sowel as brandstoffasiliteite. Ideaal vir vliegentoesiaste op 'n invlieg-safari.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Berto Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Airport Boulevard 4, Rooipad, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
- Gaste dink Dundi Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Augrabies Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Airport Boulevard 4, Rooipad, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang