Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dune Dance

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
David D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Stunning, private accommodation with every convenience one could wish for. Hosts are very friendly and helpful. Lulu is great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlik rustig. Baie lekker huis in mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie B
Kort verblyf
4.4
Nov 2019

Lekker blyplek. Die plekkie was mooi en ideaal vir een persoon. Sal wel dalk voorstel om te belê in 'n tweeplaatstofie vir die plek. Aangesien mikrogolfkos nie altyd so lekker is nie. Die gasbraaier wat voorsien is het net 'n grill op so kan nie 'n eier gaar maak nie. See is stapafstand met 'n baie lekker strand om langs te stap. Lekker gerus. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Wilna
Dune Dance
Dankie vir die goeie idees - sal aanskaf !

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelsingel 1, Bosbokduin Privaat Natuurreservaat, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc914c4c3210a8fdd5933ec5c2288acbc52800e7979cc5aa7dbc90a492ae0311e43e09ee07dab215ef6b917bc4a0630ac500b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1 Nel Crescent Bosbokduin Private Nature Reserve 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.398313414792 21.409573190477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang