Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dune Side Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Dune Side Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leon L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Fantastiese ligging. Netjies & veilig!

Ons sal definitief weer bespreek. Dankie vir jou fyn oog vir detail & gasvryheid!

Dune Side Retreat se terugvoer

Baie dankie Berdean
Julle was wonderlike gaste wat die eenheid baie skoon en netjies gehou het. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Louise

Dune Side Retreat
Gizelde B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelde B

It was great.

A wonderful place and perfect location.

Coenraad D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad D

Uitsonderlike verblyf en baie hulpvaardige eienaar.

Baie netjies en skoon verblyf. Uitsonderlike uitsig en baie naby die pragtige Wilderness strand. Eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik.

Afzal K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afzal K

Very pleasant and real place to switch off.

Enjoyed the stay. Very safe and loved the views.

Tina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Goeie ligging. Pragtige uitsig!

Mooi netjies, alles wat jy nodig het.

Le-anne D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne D

Lovely for a quick getaway or longer stay.

Lovely accommodation, with direct access to the beach and stunning views.

Ilzemarie K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilzemarie K

Heerlike verblyf voor op die see met baie behulpsame eienaar.

Fantastiese huis op die see met alles wat nodig is vir verblyf.

Dune Side Retreat se terugvoer

Baie dankie Ilzemarie.
Dit was lekker om julle te huisves.
Groete
Louise

Dune Side Retreat
Rohan J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan J

Was baie lekker, sal weer terugkeer.

Was my 16 maande oue dogtertjie se eerste seevakansie. Sy het dit gate uit geniet op die strand wat stapafstand van die huis af is. Die huis is kindervriendelik met die beste uitsig oor Wildernis se strand. Vriendelike eienaar, sal beslis aanbeveel.

Marlize S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Die feit dat dit reg op die strand is, maak Dune Side Retreat vir my waarde vir geld. Selfs al is die weer nie lekker nie, het jy steeds 'n pragtige uitsig oor die strand en see.

Het Wildernis vreeslik geniet. Sal weer daar gaan kuier.

Elsa D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Heerlike naweek.

Dune side retreat is wonderlik geleë. Twee kamers loop uit op 'n stoep met die see hier by jou. Dit is 'n pragtige plek. Ons was 6 volwassenes en het heerlik gekuier.

Dune Side Retreat se terugvoer

Baie dankie Elsa.

Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Julle was 'n wonderlike familie om te huisves.

Louise

Dune Side Retreat
Lindie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie J

Pragtige décor, fantastiese ligging, uitstekend toegerus.

Ons verblyf was sorgvry in hierdie pragtige, ruim woonstel wat reg op die strand geleë is. Louise was so gasvry, behulpsaam en tegemoedkomend. Hierdie plek is 'n juweel!

Danie T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T

Heerlik

Ruim leefarea, op die strand, veilige area, pragtige see uitsig

Dune Side Retreat se terugvoer

Baie dankie Danie. Ek waardeer die terugvoer.
Groete
Louise

Dune Side Retreat
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Die Duin 9, Roland Kraynauw-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa4b55c54a81ef75d23ebacf031b48ba6a6228ee164a10899609bf38b113ea8569c0e6753ea40bb2a0919b3d8ec668674417?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 9 Die Duin Roland Kraynauw Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.995874712827 22.584280186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang