Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dune Side Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastiese ligging. Netjies & veilig! Ons sal definitief weer bespreek. Dankie vir jou fyn oog vir detail & gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Dune Side Retreat
Baie dankie Berdean Julle was wonderlike gaste wat die eenheid baie skoon en netjies gehou het. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete Louise

Gizelde B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

It was great. A wonderful place and perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Uitsonderlike verblyf en baie hulpvaardige eienaar. Baie netjies en skoon verblyf. Uitsonderlike uitsig en baie naby die pragtige Wilderness strand. Eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Afzal K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Very pleasant and real place to switch off. Enjoyed the stay. Very safe and loved the views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Goeie ligging. Pragtige uitsig! Mooi netjies, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le-anne D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Lovely for a quick getaway or longer stay. Lovely accommodation, with direct access to the beach and stunning views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilzemarie K
1 nag
5.0
Jun 2021

Heerlike verblyf voor op die see met baie behulpsame eienaar. Fantastiese huis op die see met alles wat nodig is vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Dune Side Retreat
Baie dankie Ilzemarie. Dit was lekker om julle te huisves. Groete Louise

Rohan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Was baie lekker, sal weer terugkeer. Was my 16 maande oue dogtertjie se eerste seevakansie. Sy het dit gate uit geniet op die strand wat stapafstand van die huis af is. Die huis is kindervriendelik met die beste uitsig oor Wildernis se strand. Vriendelike eienaar, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Die feit dat dit reg op die strand is, maak Dune Side Retreat vir my waarde vir geld. Selfs al is die weer nie lekker nie, het jy steeds 'n pragtige uitsig oor die strand en see. Het Wildernis vreeslik geniet. Sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Heerlike naweek. Dune side retreat is wonderlik geleë. Twee kamers loop uit op 'n stoep met die see hier by jou. Dit is 'n pragtige plek. Ons was 6 volwassenes en het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Dune Side Retreat
Baie dankie Elsa. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Julle was 'n wonderlike familie om te huisves. Louise

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Die Duin 9, Roland Kraynauw-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa4b55c54a81ef75d23ebacf031b48ba6a6228ee164a10899609bf38b113ea8569c0e6753ea40bb2a0919b3d8ec668674417?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 9 Die Duin Roland Kraynauw Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.995874712827 22.584280186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang