Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dune View Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Othungwini Rural-gebied, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dune View Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis wat op die boonste verdieping in Sodwanabaai geleë is. Dis 'n paradys vir skubaduikers en natuurliefhebbers. Dit skuil hoog teen 'n heuwel, bied 'n lieflike uitsig en is sowat 1,5 km van die hoofpad af. Die toegangspad is 'n enkelsandspoor. Al is 'n 4x4 nie nodig nie, word 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.

Hierdie kothuis is vir 2 volwassenes geskik en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Twee klein kinders kan op matrasse vir kinders akkommodeer word. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is ook 'n sitarea, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, ketel en broodrooster. Die eenheid het 'n slim-TV met Netflix.

Daar is nog 'n vakansiehuis op die perseel maar gaste het 'n aparte elektriese hek en ingang. Die hele eiendom is omhein met 'n elektriese heining en alhoewel die eenheid nie ver van die dorp af is nie, is die kothuis landelik en dit is tussen die plaaslike Zoeloe-nedersettings en natuurlike bos.

Daar is 'n groot dek met stoepmeubels en 'n gasbraai. Gas word voorsien.

Let asb. dat geen oopvure op die houtdek toegelaat word nie. Geriewe in die area sluit skubaduik, visvang, branderplankry, swem, vierwielmotorfietsry, voëlkyk en wildkyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Ellen V
Gesin met tieners
5.0
Beste see vakansie ooit! Wow. What an amazing experience we had for our 1st visit to Sodwana Bay. Dune View made us feel at home. Just ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Hermanus B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful cottage with the best view. Dune View Cottage was one of the best places that we have ever stayed at. It is peaceful and quie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Johan V
Gesin met klein kinders
5.0
Familie vakansie. Ons familie het ons tydjie by Dune View Cottage verskriklik geniet. Die plekkie is beter as die fotos en mens het onmiddellik tuis e...
Sien meer
Okt 2023
Nicky B
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful home away from home. Perfect for a couples' getaway. Perfect accommodation for our needs. The staff were amazing and we had ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Shaun B
Saam met lewensmaat
4.4
Awesome Sodwana break. More than what you need for a Sodwana holiday. And the owner, Payge, was very friendly and helpful. Dune View wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Payge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Othungwini Rural-gebied, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dune View Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Othungwini Rural-gebied, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7lGl5vcZVyUkRogzxeSU2GbWerJ3CoIwBdBg2EAJi6w4KXGP5A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Othungwini Rural Area Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.496499 32.660366626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang