Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunelm Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elzanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly. Lieflike en netjiese verblyf. Goed ingerig met alles wat nodig is. Baie rustig op die plaas en 'n mooi uitsig. Kon ook 'n heerlike staproete doen. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlike wegbreek! Die kuier op Dunelm was fantasties. Eienaars baie gasvry en hulpvaardig. Huisie was skoon en lekker toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige gasteplaas met heerlike staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manuel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik, sal aanbeveel vir ander en sal weer kom kuier. Heerlik gebly. Skoon, netjies, vriendelike personeel en alles wat jy nodig het, is daar. Kagel snoegig warm in die leefarea en die verwarmer in die kamer het baie gehelp teen die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende omgewing en lieflike huisie om heerlik te ontspan. Ona het heerlik daar gebly. Die huisie was pragtig skoon en is baie goed toegerus; alles wat ons nodig gehad het, was daar. Dit is 'n lieflike omgewing en ons het heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natashia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Asemrowend! Ons het ons huweliksherdenking by Dunelm deurgebring. Ons het in Unit 5 gebly. Dit het al ons verwagtinge oorskry. Ons plekkie was baie mooi skoon en die uitsig was onbeskryflik mooi. Het 'n baie rustige tyd gehad. Sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel met 'n ope hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige natuurskoon en rustigheid. Veilige, rustige plaasatmosfeer. Baie goeie ligging halfpad tussen Clarens en Fouriesburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine Samantha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Our stay was amazing and unforgettable at Dunelm Guest Farm! We had an amazing time at Dunelm Guest Farm: friendly and professional hosts and assistants. Dunhelm has breathtaking views. Waking up to the sound of the animals and beautiful mountains was unforgettable. The house was tidy, clean, neat, cosy, and fully equipped with whatever we needed. Do yourself a favour and make a booking! You will not regret it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was baie lekker so tussen die diere. Pragtige plek! Dit is lekker as die skape so tussen die huise stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing, quiet, beautiful, peaceful. We had a fantastic stay this weekend, thank you very much. Our house had the most beautiful views, was super clean and very well stocked. The owners and their daughter are fantastic, and we were met with friendly smiles and a quick hello to the baby goats that were born just a couple of hours before our arrival. We had a fantastic hike up the hills with breathtaking views all around. It was a perfect stay, and we will definitely be visiting again, and this time we'll bring the kids along as well. They will also enjoy the animals, especially the two very friendly donkeys that came to say hi every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig luukse slaapplek. Ek en my vrou het Dunelm baie geniet. As jy net wil gaan rus is dit die plek. Baie mooi omgewing. Die huisie is ook goed toegerus en baie netjies. Ons sal enige tyd weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juanélle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYzVjMzE0LWJjNzYtNGRmNy1iMDYxLTlhYzRiN2JlNDZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.634630142037 28.369799852371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang