Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunes 77

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Diana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Baie lekker. Die eenheid was netjies en mooi opgepas en die skottelgoedwasser was beslis baie nuttig. Ons sal graag weer daar wil bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Dunes 77
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer by die Dunes te sien vir 'n lekker see vakansie.

Lindsay B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Wonderful beach holiday. The unit was lovely and exactly as described. Well equipped with a dishwasher and washing machine which is so handy for a longer stay. The beds were super comfy with beautiful linen. The unit is close to the pathway to the beach which is a 5 minute walk. We really enjoyed our stay here and the owners were very helpful, communicating everything clearly. Thank you. My only suggestion would be to include dishwashing cloths and unlimited free WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Dunes 77
Thank you so much for the positive feedback. We are so pleased to hear that you had a great stay.

Lizelle P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Beautiful, clean, modern, very central to everything. This unit was exactly what we wanted. We had a fantastic holiday here despite the weather. Host was very helpful and responded quickly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Dunes 77
We're so glad to hear that you had great holiday with your family. Thank you for the positive feedback. We look forward to hosting you soon.

Andoret W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2021

Heerlik gebly, pragtige ligging, pragtige huis! Huis het gewerk vir ons gesin, lekker kon slaap en braai. Naby al die toeriste aantreklikhede en die huis is baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Richard
Dunes 77
Baie dankie vir die positieve terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer by die Dunes te sien vir n lekker see vakansie.

Tania V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie netjies, pragtige fasiliteite en vriendelike personeel. Ons het ons tyd baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Dunes 77
Baie dankie vir hierdie terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat julle n heerlike vakansie by die Dunes 77 gehad het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg, The Dunes Hotel and Resort Eenheid 77, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7af67825593de36699286d62740d78dd6c9da07038b391b47fbb2c4206828ce0daaa281593626fe5cb3635fd32741dc6889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Keurboomstrand Road The Dunes Hotel and Resort Unit 77 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.010399081491 23.423088896214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang