Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunes Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dunes Beach House is 'n romantiese selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in die rustige Langebaan Country Club. Dié eenheid is die perfekte wegbreek vir 'n paartjie.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ’n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar, en daar is 'n omsetter vir kragonderbrekings.

Die woonstel lei na 'n privaat onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai, 'n tuin en 'n houtvuur-warmbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die strand, winkels en gewilde restaurante is naby die verblyf.

Belangrike inligting:
🔹 Geen kinders word toegelaat nie.
🔹 Dunes, Waves en Shells Beach House is op dieselfde perseel geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir groter gesinne wat al drie eenhede saam wil bespreek.
🔹 Ons hoof fokus is op rustigheid, 'n romantiese atmosfeer en 'n ontspanne wegbreek. Geen geraas of partytjies word toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45be2c6ea12a72f5b45bade251dadd2df944a1b412d2a9556e36fe686cc4c7cea564f0c0e107d61e3933e441f5b4c5c90e3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 52 Anchorage Close Country Club 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0893381 18.0395244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang