Dunes Beach House
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dunes Beach House is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in Langebaan Country Club. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat vakansieverblyf naby die kus soek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die aangrensende leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar en die verblyf het ook 'n omsetter vir kragonderbrekings.
Die eenheid lei na 'n privaat onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai, 'n tuin en 'n houtvuurwarmbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, winkels en gewilde restaurante geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang