Dunes Beach House
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dunes Beach House is 'n romantiese selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op 'n gedeelde eiendom in Langebaan Buiteklub geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat vakansieverblyf naby die kus soek.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar, en 'n omskakelaar word voorsien in geval van kragonderbrekings.
Die eenheid maak oop op 'n privaat onderdakstoep met sitplek buite, 'n ingeboude braai, 'n oulike tuin en 'n houtvuur-bubbelbad. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien en die eiendom is gerieflik naby die strand, winkels en gewilde restaurante geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang