Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunes Escape

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Dunes Escape
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ashleigh D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh D

Lovely getaway.

Fantastic destination.

Pierre S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre S

Baie gerieflik, veilig vir kinders.

Onvriedelike mense in ander eenhede. Jy kry die indruk dat as jy in die straat stap, jy die mense steur as jy dalk te hard loop.

Alicia L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia L

Skoon en netjies.

Dit is 'n lekker plek maar nogal klein binne vir die prys wat mens betaal oor Desember. Daar is 'n tuintjie en braai-area ook. Die stap na die strand is bietjie ver met 2 bulte. So kan moeilik wees met klein kinders. Die skoonmaakdienste was baie gemiddeld en vloere was nie mooi gewas nie. Die WiFi het nie gewerk nie - ek moes seker opgevolg het maar het toe nie. Daar is 2 lekker swembaddens en klimraam. Winkeltjie is ook okay met basiese kosse. Neem ook kennis dat die wasgoed diens die klere tumble dry so moenie items gee wat nie in die tumbledryer kan gaan nie. Dit is 'n baie veilige kompleks en kinders kan rondloop en fietsry.

Gene O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O

Netjies en veilig.

Naby alles, lekker gekuier.

Annemarie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Pragtige plek. Naby aan alle plekke wat mens wil besoek. Verblyf is pragtig en so netjies.

Ons was baie beïndruk met die eenheid. Die dekor is pragtig. Die koffiewinkel verkoop die heerlikste beskuit. Die sekuriteit is baie goed.

Denise V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Fabulous family holiday.

The Dunes was perfect for our little family getaway. Beautiful beach within walking distance, safe and neat resort. We will definitely be back again.

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes-oord, P0394-pad, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ba3b6fde3c5a79140802bb2fb3ed6af4c3e2707a6f477000eacb791691290340ee9711ef51f757a9a4d781a133aae89b40b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 The Dunes Resort P0394 Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.010734859288 23.421623734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang