Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunes Escape

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Ashleigh D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Lovely getaway. Fantastic destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2023

Baie gerieflik, veilig vir kinders. Onvriedelike mense in ander eenhede. Jy kry die indruk dat as jy in die straat stap, jy die mense steur as jy dalk te hard loop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alicia L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2023

Skoon en netjies. Dit is 'n lekker plek maar nogal klein binne vir die prys wat mens betaal oor Desember. Daar is 'n tuintjie en braai-area ook. Die stap na die strand is bietjie ver met 2 bulte. So kan moeilik wees met klein kinders. Die skoonmaakdienste was baie gemiddeld en vloere was nie mooi gewas nie. Die WiFi het nie gewerk nie - ek moes seker opgevolg het maar het toe nie. Daar is 2 lekker swembaddens en klimraam. Winkeltjie is ook okay met basiese kosse. Neem ook kennis dat die wasgoed diens die klere tumble dry so moenie items gee wat nie in die tumbledryer kan gaan nie. Dit is 'n baie veilige kompleks en kinders kan rondloop en fietsry.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gene O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Netjies en veilig. Naby alles, lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Pragtige plek. Naby aan alle plekke wat mens wil besoek. Verblyf is pragtig en so netjies. Ons was baie beïndruk met die eenheid. Die dekor is pragtig. Die koffiewinkel verkoop die heerlikste beskuit. Die sekuriteit is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2022

Fabulous family holiday. The Dunes was perfect for our little family getaway. Beautiful beach within walking distance, safe and neat resort. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes-oord, P0394-pad, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ba3b6fde3c5a79140802bb2fb3ed6af4c3e2707a6f477000eacb791691290340ee9711ef51f757a9a4d781a133aae89b40b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 The Dunes Resort P0394 Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.010734859288 23.421623734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang