Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunesberry

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Craig M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Net wat ons nodig gehad het as familie (rustig en gemaklik). Die verblyf was alles wat ons verwag het en meer. Die huis was skoon, het alles gehad wat ons benodig het en was baie veilig (het twee keer die alarm per ongeluk laat afgaan en die sekuriteit was daar in 'n flits).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzet S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ongelooflik. Dit was onbeskryflik lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Place is well situated, with the beach just a few steps away. Absolutely fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Gorgeous little hide away. Absolutely loved it. Beautiful finishing, good quality appliances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker gebly en als is skoon, netjies en net gemaklik en gerieflik gewees. Pragtige, skoon netjiese akkommodasie, baie rustig en baie naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Our stay was amazing. For the price, it was more than expected. Cosy little place within walking distance to the beach, waterfront, and the Jolly Roger. The cottage just needs an ironing board and some coasters.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cady A
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

All in all it was a good little holiday home and I would book it again. Top marks for the location of Dunesberry, very close to the beach. Considering my booking was for a long stay, we were able to find a few flaws and maybe things to consider to add or change, namely: a tap out the front to rinse off beach sand, move the washing line (things impossible to dry at the back with no sun), a mirror in the main bedroom, and maybe giving the bathroom floor tiles a good scrub. One thing we were not able to make use of was the fireplace due to the glass being broken, but we were happy that a gas heater was provided. Overall, Dunesberry was a good little holiday home, the amenities that it had to offer (WiFi, heated blankets, etc.) really made for a good stay, and I would definitely book it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Was heerlik. Die huisie was heerlik om in te bly. Die beddens en beddegoed was net uitstekend. Ons het so lekker geslaap. Dit het waarlik soos 'n 5 ster hotel gevoel. Ongelukkig was daar geen komplimentêre tee, koffie, suiker, melk, beskuit of water nie. Dit was nogal teleurstellend. Andersins het ons heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Qaanita A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Calming. I booked this place as a gift to my parents, and they loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martha (marna) D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Paternoster is 'n heerlike verrassing. Die huisie is pragtig. Heerlik, vreeslik koud, slegs duvet op hoofslaapkamer se bed, geen kombers nie, want ons het elektriese komberse! Ons slaap nie graag die hele nag met 'n elektriese kombers nie. Gasverwarmer buitewerking, olieverwarmer so-so. Stofie se glas is stukkend, maar ons kon dit steeds gebruik. Ons kort regtig komberse.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1785

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 35, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk4FQJ9OTNuPe747OgQdDGB1ezSr2mg64YOUgPBvUZOCafZdkpz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 35 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.812178739669 17.882787942167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang