Dunford's Loft
Beskrywing
Dié kamer is geskik vir 2 persone en het stapelbeddens, 'n kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, WiFi en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Handdoeke, beddegoed en toiletpapier word voorsien.
Die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar.
'n Bababed/kinderbed kan voorsien word.
Die DStv kan teen 'n ekstra koste opgegradeer word na enige pakket.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed opskep kan word. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer met 'm kaggel, 'n TV met sekere satelliet-kanale, 'n volledig toegeruste kombuis, WiFi en braaigeriewe. Die eenheid bied 'n berg-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Handdoeke, beddegoed en toiletpapier word voorsien.
Die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar.
'n Bababed/kinderbed kan voorsien word.
Die DStv kan teen 'n ekstra koste opgegradeer word na enige pakket.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met sekere satelliet-kanale. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Handdoeke, beddegoed en toiletpapier word voorsien.
Die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar.
'n Bababed/kinderbed kan voorsien word.
Die DStv kan teen 'n ekstra koste opgegradeer word na enige pakket.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 5 en beskik oor 2 slaapkamers met elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitkamer, volledig toegeruste kombuis, 'n TV met sekere satelliet-kanale, yskas, WiFi, 'n kaggel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Handdoeke, beddegoed en toiletpapier word voorsien.
Die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar.
'n Bababed/kinderbed kan voorsien word.
Die DStv kan teen 'n ekstra koste opgegradeer word na enige pakket.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 8 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-sitkamer met 'n kaggel. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis, WiFi en 'n TV met sekere satelliet-kanale. Die veranda is toegerus met braaigeriewe en daar is 'n aparte gesonke sitarea wat 'n fantastiese uitsig op die berg bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
8 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Handdoeke, beddegoed en toiletpapier word voorsien.
Die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar.
'n Bababed/kinderbed kan voorsien word.
Die DStv kan teen 'n ekstra koste opgegradeer word na enige pakket.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thomasstraat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang