Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunkeld Country and Equestrian Estate

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.4
Veiligheid
4.4
Vinolia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Relaxing and refreshing. Great weekend break. Equestrian estate very modern unit. Friendly staff and great onsite activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Thank you for sharing your positive experience! We’re thrilled to hear you had a relaxing and refreshing weekend break. It’s great that you enjoyed the modern unit, friendly staff, and the onsite activities . We look forward to welcoming you back for another wonderful stay!

Lukas J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het net een nag oorgeslaap. Ons het dit regtig baie geniet en sal weer daar. Alles was mooi skoon en netjies. Die diens was ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Geagte Gas, Dit is wonderlik om te hoor! Dit klink of julle 'n aangename tyd gehad het en ek is bly dat alles na wens was. Die netheid en goeie diens wat julle ervaar het, is vir ons baie belangrik, en ek waardeer dat julle dit onder ons aandag bring. As daar enige ander terugvoer of voorstelle is, hoor ek graag van julle. Baie dankie dat julle Dunkeld gekies het vir julle verblyf. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete, Sharon

Lerato M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lovely and cosy stay at Dunkeld Country and Equestrian Estate. My stay was amazing, the service and staff were helpful, and the restaurant food tasted amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
We’re so glad to hear that you had an amazing stay! It’s fantastic to know that our team made a positive impression and that you enjoyed the delicious food at the restaurant. We look forward to welcoming you back for another great experience!

Linda R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige area en omgewing met baie om te doen. Luukse en pragtige akkommodasie. Die akkommodasie was luuks, skoon, netjies en ons het dit baie geniet om in hierdie pragtige eenheid te bly. Die Country Spa was ook 'n groot bederf en heerlik ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Dit klink wonderlik! Dit is goed om te hoor dat julle die akkommodasie en die Country Spa so geniet het.

Hanelie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlike ontspanne atmosfeer. Akkommodasie baie skoon en netjies. All die personeel was super vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Dit klink pragtig! Dit is goed om te hoor dat die akkommodasie baie skoon en netjies was, en dat al die personeel so vriendelik en hulpvaardig was.

Werner O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Fantastiese plek! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Dankie vir jou terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy ’n lekker tyd by ons gehad het, en ons hoop om jou binnekort weer te sien vir nog ’n wonderlike wegbreek!

Tjaart O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heel aangenaam. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Beste Tjaart, Baie dankie dat jy Dunkeld Country en Equestrian Estate as jou bestemming gekies het. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename verblyf gehad het. Ons streef daarna om elke gas 'n onvergeetlike en genotvolle ervaring te bied. Jou terugvoer is vir ons waardevol en help ons om voortdurend te verbeter. Ons hoop om jou binnekort weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Sharon

Janice H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lovely, beautiful and relaxing estate. So many activities. Variety of activities, something for everyone to do. Toilet spray required. More info provided regarding wood and fire lighters not available in the unit. Load shedding not clearly communicated, a little more emphasis on this would be better. Difficulty finding the entrance to our hotel room from the parking area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Dear Guest, Thank you for sharing your feedback with us. We're thrilled to hear that you found our variety of activities appealing and suitable for all guests. Your comments regarding the need for toilet spray and the lack of information on wood and firelighter availability will be shared with our team for improvement. We apologise for any inconvenience caused by the lack of clarity on load shedding and the difficulty in finding the entrance to your room. Your insights are valuable, and we'll strive to enhance communication and accessibility for future guests. We appreciate your input and hope to welcome you back for an even more seamless experience in the future. Warm regards, Sharon

Qwie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie aangenaam dankie. Ons het in die Equestriaan gedeelte gebly, baie mooi plek, lekker beddens, heerlike en groot stort met baie mooi natuurskoon. Ons het vriendelike en behulpsame personeel ervaar, lekker aandetes en ewe lekker ontbyt geniet en sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Geagte gas, Dankie vir jou positiewe terugvoer oor jou verblyf by ons. Ek is verheug om te hoor dat jy die volgende aspekte van die Equestriaan-gedeelte geniet het: Mooi plek Lekker beddens Heerlike en groot stort met baie mooi natuurskoon Vriendelike en behulpsame personeel Lekker aandetes en ontbyt Ons waardeer jou insette en sien uit daarna om jou weer te verwelkom vir 'n aangename verblyfervaring. Hartlike groete, Sharon

Nompumelelo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Ten over ten, top notch. We had a lovely weekend getaway with my friend. The view is beautiful, quiet, and there are lots of activities. I really enjoyed my weekend. There's a cold pool and an indoor pool, tennis court, paintball shooting, quad biking, and hiking. The indoor braai area is 10/10. There is a levy of R180 for a private car, which I did mention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Thank you for your wonderful feedback! We’re thrilled to hear you had such an enjoyable weekend getaway with your friend. The beautiful views, quiet surroundings, and variety of activities like the pools, tennis court, paintball, quad biking, and hiking really do make for a memorable experience . It’s great that you loved the indoor braai area too! We also appreciate you noting the levy for a private car . We look forward to welcoming you back for another top-notch stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 10

Resensies 233

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 020
R 2 020 R 1 010
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 020
R 2 020 R 1 010
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg 80, Dunkeld Country and Equestrian Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARa46wMWuMgSEn5pp1luJcGPk3jg6coRelvPtvBZNw7ubstagPP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 020 nouVanaf R1 010 per nag (plek vir 2) 107 5 1 4 80 Tonteldoos Road Dunkeld Country and Equestrian Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -25.401399222565 30.076891199722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang