Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunkirk Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sameja-rylaan 146, Dunkirk Estate, Uhhlali, 4390, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dunkirk Holiday Home bied ruim selfsorgverblyf in Dunkirk en is tussen die kus se grasvelde en inheemse woude van Salt Rock geleë. Dit is 'n ideale toevlugsoord aan KwaZulu-Natal se pragtige Noordkus.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgere, breekware en 'n sentrale toonbank met stoele toegerus is. Die oopplan-sit- en -eetarea het oorgenoeg sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n lieflike tuin, oorgenoeg sitplek op die onderdakstoep en 'n braai-area met 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die landgoed het ook geriewe soos 'n spa, 'n gimnasium, 'n verhitte swembad en 'n restaurant op die perseel genaamd Ray's Kitchen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Strykyster

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Sameja-rylaan 146, Dunkirk Estate, Uhhlali, 4390, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sameja-rylaan 146, Dunkirk Estate, Uhhlali, 4390, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58aa411253415b905fbb8d2e5dd60968a215c07ef56391473540e7ab276c05bf81720c1d04194d85f65a75a648a3f4d0bb98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) 146 Sameja Drive Dunkirk Estate 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.4936465 31.2378322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang