Dunning Country House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charlet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Michele S - Aug 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Dunning Country House se terugvoer
Dear Michele
Thank you for the wonderful review. It was such a pleasure hosting you all; you were great guests. Hope to see you back for another visit.
Felicity C - Aug 2024
Algehele gradering
Convenient and comfortable.
Sanet B - Jul 2024
Algehele gradering
Vyf ster. As jul die Meander toer wil doen, kom gerus hier tuis.
Dunning Country House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskappie.
Vidette M - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Joy dra jou op die hande! Alles wat jy nodig het is daar.
Dunning Country House se terugvoer
Beste Vidette
Baie dankie vir die pragtige boodskappie.
Peter H - Jan 2024
Algehele gradering
Quaint restful, olde world charm.
Dunning Country House se terugvoer
Thank you for the amazing review, Peter. It was such a pleasure hosting you. Looking forward to your next visit.
Clint L - Aug 2024
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Suzette P - Aug 2024
Algehele gradering
Overnight for business travel.
Dunning Country House se terugvoer
Thank you for the beautiful review.
Jacobus Adriaan V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Dunning Country House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskappie, Ruaan. Hoop om julle weer te sien.
Pieter R - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte oor nag plek.
Dunning Country House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Ons het dit geniet om julle te huisves. Hoop om julle weer te sien.
Nomphelo M - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect farm stay that I wanted.
Dunning Country House se terugvoer
Thank you for the beautiful review, Nomphelo. We enjoyed hosting you and hope to see you back for another visit.
Robert R - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Dunning Country House se terugvoer
Thank you for the kind words. You were great guests and we enjoyed hosting you.
Charl B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker warm plaasgevoel.
Glen J - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie diens en baie goeie geriewe.
Anita K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, lieflike verblyf, sentraal, vriendelike diens.
Dunning Country House se terugvoer
Beste Anita
Baie dankie vir die mooi boodskappie.
Kan nie wag om julle weer hier by ons te verwelkom nie.
Vriendelike groete
Joy
Dunning Country House
Chris G - Apr 2023
Algehele gradering
Very Satisfactory.
Astrid V - Des 2022
Algehele gradering
An absolute gem, one of the best accommodations ever.
Liezell N - Aug 2022
Algehele gradering
Gesellig.
Dave H - Aug 2022
Algehele gradering
Delightful Boho cottage.
Dunning Country House se terugvoer
Dear Dave,
Thank you for the beautiful review. We enjoyed hosting you all. Hope to see you back for another visit.
Petrus O - Apr 2022
Algehele gradering
Werklikwaar gasvrye behandeling.
Dunning Country House se terugvoer
Beste Petrus
Baie dankie vir die mooi boodskappie. Dit was 'n groot plesier. Hoop om julle weer te sien.
Anel E - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Annette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gerieflike plek met heerlike ontbyt.
Justin D - Feb 2022
Algehele gradering
Clean, comfortable and convenient.
Anna-marie S - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing.
Patience M - Des 2022
Algehele gradering
It's a nice cottage with beautiful antique furniture.
Engela K - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, ruim.
Margaret B - Feb 2022
Algehele gradering
Dit is jammer ons was te kort daar, sou graag langer wou bly. Regtig die moeite werd.
Johan S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek van die hek oopgaan, vriendelike diens, blyplek was ruim en baie netjies.
Minki V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige en rustige atmosfeer
Dunning Country House se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde.
Julle was wonderlike gaste.
Dankie dat julle ons besoek het. Ons het dit geniet om jou en jou gesin te huisves.
Hoop om julle weer te sien.
Chrisna F - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend!
Dunning Country House se terugvoer
Beste Chrisna
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Sien daarna uit ome julle weer te sien.
Gavin S - Aug 2021
Algehele gradering
Fair.
Dunning Country House se terugvoer
Thank you so much for the kind words. It was a pleasure hosting you.
Sanette G - Des 2021
Algehele gradering
Lekker halfweg-rusplek!
Ann M - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful comfortable house and stunning scenery.
Lees meerDunning Country House se terugvoer
Dear Ann
We take note of your concerns with regards to your stay in one of our Self-Catering Cottages. Thanks for bringing these to our attention and we will be addressing them as we would like our guest to experience the best of Dunning Country House.
The Midlands had a lot of rain, and this presented some challenges which we tried our best to address.
We are glad that the kids had a good time and that they enjoyed the baby goats and sheep
Francois N - Nov 2020
Algehele gradering
Great value and warm hopitality!
Dunning Country House se terugvoer
Thank you so much for the kind words. It was a pleasure hosting you.
Bruce B - Jan 2020
Algehele gradering
Warm welcome, super friendly host, great value for money, nicely decorated cottage.
Diane B - Aug 2019
Algehele gradering
Charlet, Joy and the staff are friendly, welcoming and ensure your stay is a pleasurable one.
Christel H - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful setting and accommodation.
Dunning Country House se terugvoer
Thanks for the lovely review, Christel - we loved having you and your family here at Dunning.
Warm regards,
Charlet
Gerhard D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en hoflik.
Dunning Country House se terugvoer
Julle was 'n fees, kom kuier gou weer.
Charlet en almal op Dunning.
Igna D - Jul 2018
Algehele gradering
Mooi gemaklike verblyf met vriendelike gasvrou.
Lees meerReinette M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gasvry!
Martin F - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome!
Daan S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike verblyfplek.
Carol B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dunning Country House se terugvoer
Julle was 'n fees om hier te hê. Ons maak weer so volgende jaar.
Groete
Charlet
Stephanie J - Aug 2018
Algehele gradering
Baie geniet.
Fred C - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, vriendelike diens.
Rudolf J - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker, net te kort.
Neil N - Sep 2017
Algehele gradering
Cosy, clean, comfortable.
Dunning Country House se terugvoer
Thanks, Neil, it was lovely having you here at Dunning.
Do visit soon again.
Warm regards,
Charlet
Vanessa R - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Jolene K - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing met baie vriendelike mense.
Lizbe S - Feb 2017
Algehele gradering
Ons sal Dunning Country House definitief weer besoek.
Dunning Country House se terugvoer
Dankie lizbe en Kobus. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te kon gehad het!
Charlet
Dunning Country House
Antonie P - Feb 2017
Algehele gradering
Perfek vir Midmar.
Dunning Country House se terugvoer
Dankie Antonie. Ons hoop om jou volgende jaar weer te sien. Charlet - Dunning Country House.
Elaine S - Nov 2017
Algehele gradering
Blissful
Bernice V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, sal enige tyd weer daar tuisgaan.
De La Harpe L - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige chalet en baie behulpsame personeel.
Inga C - Nov 2016
Algehele gradering
Absoluut heerlik en ongelooflike aandag aan detail.
Dunning Country House se terugvoer
Dankie Inga - dit was heerlik om julle hier by ons te hê!
Hoop om julle gou weer te sien.
Charlet en almal op Dunning.
Marthie L - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstkend en rustig.
Ali B - Jul 2016
Algehele gradering
Madly in love.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Malverlief.
Charlet, ek wil net hierdie geleentheid gebruik om dankie te sê. Dit is altyd baie skrikwekkend om een van ons dames op hul eie weg te stuur, veral na 'n plek waar ons nog nooit opleiding gedoen het nie. Ons kom van Johannesburg af en moet altyd goed dubbeld en driedubbeld nagaan voor die tyd en selfs somtyds moet ons hulle na 'n onbekende plek stuur en dit is altyd baie kommerwekkend. Ek kan net sê dankie en selfs dan voel dit nie genoeg vir wat jy vir Natasha gedoen het nie. Jy het uit jou pad gegaan om haar welkom te laat voel en selfs toe die kliënt ons in die steek gelaat het met die venue op die laaste oomblik het jy (en jou personeel) aangebied om haar Hilton toe te neem met 'n glimlag. Dit is nie aldag dat mens juwele soos Dunning Country House ontdek nie, maar jou inligting gaan in my boekie in met 'n "bespreek sonder twyfel" nota saam met dit. Ek het gister met Natasha gepraat en sy het geglimlag toe ek vra hoe haar reis was en gesê sy was mal daaroor. Ek het haar gevra of ek dit weer kan bespreek en haar antwoord was "definitief". So Charlet, aan jou en almal by Dunning, dankie vir alles. Ons hoop om gou weer besigheid in Howick te doen en dan sal julle bespreking eerste gemaak word!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Peet B - Jul 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Karien G - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was stylvol, netjies en het 'n baie warm atmosfeer met 'n heerlike ontbyt!
Liza J - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en ons het lekker ontspan in die natuur.
Fransie M - Feb 2016
Algehele gradering
Absoluut van topgehalte in elke manier moontlik!
Francisca P - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderful.
Welma V - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Karen H - Okt 2016
Algehele gradering
Fabulous accommodation and very reasonable. Meet and greet was great!
Lees meerRiaan J - Aug 2016
Algehele gradering
Netjiese kamers, verwarmers en alles om 'n snoesige aand deur te bring.
Eva S - Jan 2016
Algehele gradering
Relaxed.
Karline D - Jun 2016
Algehele gradering
'n Pragtige ou huis so kunstig gemeubileer, in die mooiste tuin.
Stefan T - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie mooi plattelandse opset.
Nialette E - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf! Sal dit definitief vir enige een aanbeveel!
Dunning Country House se terugvoer
Dankie Nialette!
Ronel O - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens en 'n pragtige plek.
Dewalt K - Nov 2015
Algehele gradering
My ouers kan nie uitgepraat raak oor die pragtige verblyf, gasvryheid en goeie diens wat hulle ontvang het nie.
Lees meerMarnus V - Aug 2015
Algehele gradering
Ongelooflik skoon, vriendelike mense, goed geleë, baie lekker kos.
Chris R - Jul 2015
Algehele gradering
Absoluut uit die boonste rakke. Dis asof jy in die hemel opgedaag het.
Hester F - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekende netheid, vriendelikheid en gasvryheid.
Francois B - Des 2015
Algehele gradering
Baie gasvrye diens.
Sibongile N - Apr 2015
Algehele gradering
So serene.
Anton C - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtige tuin en huis is lieflik gerestoureer.
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R617/Underberg-pad, Afrit 99 vanaf die N3, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang