Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunning Country House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir Dunning Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michele S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele S

Fabulous.

It was fabulous, Joy was amazing, even got to watch a lamb being born. Very special place, will definitely be back. All wants and needs were addressed.

Dunning Country House se terugvoer

Dear Michele

Thank you for the wonderful review. It was such a pleasure hosting you all; you were great guests. Hope to see you back for another visit.

Dunning Country House
Felicity C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity C

Convenient and comfortable.

It was lovely to have all 4 couples together in the house. A comfortable stay.

Sanet B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Vyf ster. As jul die Meander toer wil doen, kom gerus hier tuis.

Pragtige plek met 'n plaasatmosfeer. Plek binne pragtig netjies met alles wat jy nodig het. Met 'n lekker warm bed in die koue nagte. Lekker kaggel en gasverwarmer. Heerlike kosse, aandete en ontbyt. Mense is vriendelik, bedagsaam en het 'n pragtige gesindheid.

Dunning Country House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskappie.

Dunning Country House
Vidette M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vidette M

Vriendelike ontvangs. Joy dra jou op die hande! Alles wat jy nodig het is daar.

Pragtige omgewing, woonkamer effe knap vir 5 volwassenes.

Dunning Country House se terugvoer

Beste Vidette

Baie dankie vir die pragtige boodskappie.

Dunning Country House
Peter H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Quaint restful, olde world charm.

Friendly hostess, beautiful gardens. Well placed for access to the N3, and the Midlands Meanders.

Dunning Country House se terugvoer

Thank you for the amazing review, Peter. It was such a pleasure hosting you. Looking forward to your next visit.

Dunning Country House
Clint L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint L

Absolutely wonderful.

We were upgraded to a two-bedroom cottage with a kitchen at no extra cost. Sheep, lambs, cows, wild game, chickens right outside our windows. We loved our short stay there. Our host was simply amazing, so kind and helpful.

Suzette P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P

Overnight for business travel.

Very neat. Beautiful room. Definitely stopping there in future.

Dunning Country House se terugvoer

Thank you for the beautiful review.

Dunning Country House
Jacobus Adriaan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus Adriaan V

Baie rustig en lekker.

Ons het lekker gebraai en die kamers was baie skoon en netjies voorberei.

Dunning Country House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskappie, Ruaan. Hoop om julle weer te sien.

Dunning Country House
Pieter R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Perfekte oor nag plek.

Vriendelike gas - alles in plek.

Dunning Country House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap.

Ons het dit geniet om julle te huisves. Hoop om julle weer te sien.

Dunning Country House
Nomphelo M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nomphelo M

Perfect farm stay that I wanted.

My stay was lovely. I had booked Dunning Country House but was upgraded to a 2-bed cottage at no charge. The staff is friendly. The place is peaceful.

Dunning Country House se terugvoer



Thank you for the beautiful review, Nomphelo. We enjoyed hosting you and hope to see you back for another visit.

Dunning Country House
Robert R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R

Enjoyable.

We enjoyed our stay. Beautiful country environment.

Dunning Country House se terugvoer

Thank you for the kind words. You were great guests and we enjoyed hosting you.

Dunning Country House
Charl B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Baie lekker warm plaasgevoel.

Alles was netjies en gerieflik.

Glen J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen J

Goeie diens en baie goeie geriewe.

Ons is baie vriendelik ontvang en geriewe is baie goeie waarde vir geld. Sal definitief weer hier bly as ons in die omgewing is.

Anita K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Baie mooi omgewing, lieflike verblyf, sentraal, vriendelike diens.

Gaan defnitief volgende jaar weer daar boek vir die Midmar.

Dunning Country House se terugvoer

Beste Anita

Baie dankie vir die mooi boodskappie.

Kan nie wag om julle weer hier by ons te verwelkom nie.

Vriendelike groete

Joy
Dunning Country House

Dunning Country House
Chris G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Very Satisfactory.

The owner upgraded us to a very private, and comfortable cottage at no extra cost. We did not request this, but it was highly appreciated.

Astrid V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

An absolute gem, one of the best accommodations ever.

A warm welcome by Joy, who brought us to our Frida Kahlo Boho-style cottage. Such a gem, fully furnished and complete kitchen. Outside a little private terrace. Beautiful breakfast. Whiteout a doubt, one of the best places we have ever stayed in SA.

Liezell N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezell N

Gesellig.

Was netjies en gesellig. Baie mooi natuur. Sou wou langer kuier.

Dave H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H

Delightful Boho cottage.

Perfect for our 2 couple Comrades stay and prep.

Dunning Country House se terugvoer

Dear Dave,

Thank you for the beautiful review. We enjoyed hosting you all. Hope to see you back for another visit.

Dunning Country House
Petrus O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus O

Werklikwaar gasvrye behandeling.

Vertrekke is werklik netjies en skoon gewees! Baie mooi omgewing en hope spasie op die perseel vir veilig rondbeweeg.

Dunning Country House se terugvoer

Beste Petrus

Baie dankie vir die mooi boodskappie. Dit was 'n groot plesier. Hoop om julle weer te sien.

Dunning Country House
Anel E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Aangenaam verras.

Ons het net een aand oorgeslaap en was aangenaam verras. Pragtige boomlaning en tuine. Kamers was baie mooi, skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan oorslaap in die toekoms.

Annette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R

Baie lekker gerieflike plek met heerlike ontbyt.

Ons het baie lekker gebly. Ons is opgradeer na een van die cottages. Baie gerieflik met plaasatmosfeer. Heerlike ontbyt by ons huisie bedien. Baie goeie vriendelike diens.

Justin D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D

Clean, comfortable and convenient.

See stars.

Anna-marie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie S

Amazing.

Al my verwagtinge oortref. Mooiste plek, vriendelikste mense, sal vir seker aanbeveel.

Patience M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience M

It's a nice cottage with beautiful antique furniture.

The host was not friendly at first but later she was ok, even had a nice conversation with my mom. It would be nice to also accommodate and offer breakfast even though its a self catering unit - I felt she was not very accommodating on this matter.

Engela K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela K

Skoon, ruim.

Pratige omgewing, vriendelike diens.

Margaret B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret B

Dit is jammer ons was te kort daar, sou graag langer wou bly. Regtig die moeite werd.

Ons stel net voor dat die hekkode op die inklokdatum gestuur word.

Johan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Pragtige plek van die hek oopgaan, vriendelike diens, blyplek was ruim en baie netjies.

Alles was presies wat ons as gesin wou hê - privaatheid, netjies, ruim en vriendelike mense.

Minki V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minki V

Pragtige en rustige atmosfeer

Die enigste probleem wat ons gehad het is dat ons nie lank genoeg kon bly nie. Wat 'n pragtige huisie wat spreek van al die liefde wat daarin gesit is. Dit was so stil en rustig met 'n lieflike plaasatmosfeer, met hasies, boerbokke en skape om jou. Die eienares is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar oorbly (vir langer hierdie keer)! Baie dankie vir 'n lieflike verblyf!

Dunning Country House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde.
Julle was wonderlike gaste.
Dankie dat julle ons besoek het. Ons het dit geniet om jou en jou gesin te huisves.
Hoop om julle weer te sien.

Dunning Country House
Chrisna F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F

Asemrowend!

Dit was absoluut fantasties. Ons is opgegradeer na 'n beter eenheid. Dit was baie mooi en skoon en daar is alles wat jy nodig het. Dit was regtigwaar baie lekker en ek sal Dunning Country House definitief aanbeveel.

Dunning Country House se terugvoer

Beste Chrisna

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Sien daarna uit ome julle weer te sien.

Dunning Country House
Gavin S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin S

Fair.

Manageress was great. Friendly.

Dunning Country House se terugvoer

Thank you so much for the kind words. It was a pleasure hosting you.

Dunning Country House
Sanette G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette G

Lekker halfweg-rusplek!

Naby die hoofweg, tog lekker plaasrustigheid! Die eenheid was skoon en toegerus met alles nodig vir selfsorg. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Ann M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ann M

Beautiful comfortable house and stunning scenery.

When I book self-catering, I expect to be able to do that, albeit simply. There was a small 2-ring stove with small oven, and the rings were difficult to get going - also the pan was bigger than the rings. I cooked spaghetti with a ready made frozen meat sauce, and next morning bacon and eggs. There were small stools sitting at the counter top dividing the kitchen area, but 2 stools had to be put into the kitchen side as the counter space was used by the toaster etc, and this was a bit awkward. There was a spice rack fo sorts but no salt and pepper. In the morning the field was quite muddy and with 3 young children playing, it gave us worries to try and protect the lounge, and used our swimming towels to cover the floor. The swimming pool was green. But it was beautifully decorated and we were made welcome, and the kids loved the baby goats and sheep.

Dunning Country House se terugvoer

Dear Ann
We take note of your concerns with regards to your stay in one of our Self-Catering Cottages. Thanks for bringing these to our attention and we will be addressing them as we would like our guest to experience the best of Dunning Country House.
The Midlands had a lot of rain, and this presented some challenges which we tried our best to address.
We are glad that the kids had a good time and that they enjoyed the baby goats and sheep

Dunning Country House
Francois N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Great value and warm hopitality!

Warm and accommodating hospitality in a lovely setting!

Dunning Country House se terugvoer

Thank you so much for the kind words. It was a pleasure hosting you.

Dunning Country House
Bruce B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce B

Warm welcome, super friendly host, great value for money, nicely decorated cottage.

Joy is a wonderful lady and they couldn’t do enough to ensure our overnight stay was perfect.

Diane B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B

Charlet, Joy and the staff are friendly, welcoming and ensure your stay is a pleasurable one.

The accommodation was clean and had all the utensils you need to do your cooking and cleaning. Loved the relaxed atmosphere and will certainly visit again. It really felt like home away from home. It is close enough to the shops for items you might have forgotten and as it was winter when we visited the house was well stocked with fire wood. Really loved our stay for the 5 days we were there.

Christel H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel H

Beautiful setting and accommodation.

The cottage we stayed in was beautiful and clean. The rooms are very spacious. The children enjoyed the playground and farm animals. Very friendly will definitely stay there again!

Dunning Country House se terugvoer

Thanks for the lovely review, Christel - we loved having you and your family here at Dunning.
Warm regards,

Charlet

Dunning Country House
Gerhard D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Baie gemaklik en hoflik.

Die verblyf was wonderlik en kamers met lugversorging was 'n plus punt. Alles skoon en netjies.

Dunning Country House se terugvoer

Julle was 'n fees, kom kuier gou weer.

Charlet en almal op Dunning.

Dunning Country House
Igna D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Mooi gemaklike verblyf met vriendelike gasvrou.

Met ons soek na blyplek was dit opvallend dat Dunning Country House geen negatiewe terugvoer het nie. Nou verstaan ons hoekom! Ons het soos konings gevoel in ons huisie en die gasvrou was heeltyd in kontak om seker te maak als is reg. 'n Propvol houtkas en vuurwarm ontvangs met sjerrie het ons dadelik tuis laat voel. Die huisie was so mooi gemeubileer, met baie spasie en mooi tuin. Die enigste fout met ons verblyf was dat dit te kort was! Ons kom beslis weer.

Reinette M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette M

Baie gasvry!

Uiters gasvry en behulpsaam.

Martin F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F

Awesome!

Pragtige omgewing. Pragtige huis/cottage. Charlotte is 'n fantastiese gasvrou, al die staf is vriendelik.

Daan S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S

Dit was 'n heerlike verblyfplek.

Ontvangs hartlik en vriendelik en professioneel. Akkommodasie uitstekend. Die plek is skoon en netjies. Uitstekende waarde vir geld. Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Carol B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol B

Baie lekker gebly.

Definitief waarde vir geld. Sal, indien moontlik, weer volgende jaar daar gaan bly! Skoon en netjies. Goed georganiseerd en vriendelike personeel.

Dunning Country House se terugvoer

Julle was 'n fees om hier te hê. Ons maak weer so volgende jaar.

Groete

Charlet

Dunning Country House
Stephanie J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie J

Baie geniet.

Pragtige plek en vriendelike mense. Baie lekker gekuier.

Fred C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C

Baie gerieflik, vriendelike diens.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Rudolf J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J

Lekker, net te kort.

Baie mooi blyplek en omgewing.

Neil N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil N

Cosy, clean, comfortable.

I would stay here again without hesitation.

Dunning Country House se terugvoer

Thanks, Neil, it was lovely having you here at Dunning.
Do visit soon again.
Warm regards,
Charlet

Dunning Country House
Vanessa R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Fantasties.

Billike tariewe, sentraal geleë asook waarde vir geld.

Jolene K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K

Pragtige omgewing met baie vriendelike mense.

Sien sterre.

Lizbe S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbe S

Ons sal Dunning Country House definitief weer besoek.

Ons het heerlik rustig en gesellig gebly op hierdie plaas en kon heerlik rondbeweeg tussen die grasvelde met diere. Die gasvrou is uit en uit ingestel om jou gemaklik, gerieflik en privaat te laat ontspan. Die personeel is baie professioneel en vriendelik.

Dunning Country House se terugvoer

Dankie lizbe en Kobus. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te kon gehad het!
Charlet
Dunning Country House

Dunning Country House
Antonie P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie P

Perfek vir Midmar.

Dit is 'n lieflike plek om te bly veral in Midmar-tyd en alle geriewe is wonderlik.

Dunning Country House se terugvoer

Dankie Antonie. Ons hoop om jou volgende jaar weer te sien. Charlet - Dunning Country House.

Dunning Country House
Elaine S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S

Blissful

What a magical place. So peaceful and tranquil on the farm. So beautiful with gorgeous flowers everywhere and massive Jacaranda trees.

Bernice V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice V

Baie lekker gekuier, sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Charlot en res van personeel baie vriendelik en behulpsaam, baie lekker gekuier.

De La Harpe L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
De La Harpe L

Pragtige chalet en baie behulpsame personeel.

Het dit verskriklik waardeer dat ons, sonder enige verdere koste aan ons, opgegradeer is na meer luukse akkommodasie. Die verblyf was baie weelderig en beslis waarde vir geld! Baie dankie!

Inga C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inga C

Absoluut heerlik en ongelooflike aandag aan detail.

'n Definitiewe moet. Was ongelooflik lekker met elke oggend die heerlikste ontbyt. Sal definitief weer daar oorslaap - miskien langer as die 2 aande!

Dunning Country House se terugvoer

Dankie Inga - dit was heerlik om julle hier by ons te hê!
Hoop om julle gou weer te sien.
Charlet en almal op Dunning.

Dunning Country House
Marthie L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie L

Uitstkend en rustig.

Baie mooi, en diens was fantasties. Plek wonderlik.

Ali B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali B

Madly in love.

Charlet, I would like to take this opportunity to say THANK YOU. It is always a daunting task sending one of our lady facilitators out on her own, especially to a place where we have never done training before. Coming from Joburg, we always have to double and triple check things and even sending her into the unknown, is a worry. I can only say thank you, and even then it does not seem enough for what you did for Natasha. You went out of your way to make her feel welcome and even more so, when the client dropped us with the venue at the last minute, you (and your staff) offered to take her to Hilton with a smile. It is not often that we come across gems like Dunning Country House, but your info will be going into my book with a “use again without a doubt” note with it. Chatting to Natasha yesterday, she smiled when I asked how her trip was and said “I loved it”. When I asked if I can book it again, her answer was “definitely”. So Charlet, to you and EVERYONE at Dunning, thank you for everything. We hope that we get to do more business in Howick again, and your booking will be done first.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Malverlief.

Charlet, ek wil net hierdie geleentheid gebruik om dankie te sê. Dit is altyd baie skrikwekkend om een van ons dames op hul eie weg te stuur, veral na 'n plek waar ons nog nooit opleiding gedoen het nie. Ons kom van Johannesburg af en moet altyd goed dubbeld en driedubbeld nagaan voor die tyd en selfs somtyds moet ons hulle na 'n onbekende plek stuur en dit is altyd baie kommerwekkend. Ek kan net sê dankie en selfs dan voel dit nie genoeg vir wat jy vir Natasha gedoen het nie. Jy het uit jou pad gegaan om haar welkom te laat voel en selfs toe die kliënt ons in die steek gelaat het met die venue op die laaste oomblik het jy (en jou personeel) aangebied om haar Hilton toe te neem met 'n glimlag. Dit is nie aldag dat mens juwele soos Dunning Country House ontdek nie, maar jou inligting gaan in my boekie in met 'n "bespreek sonder twyfel" nota saam met dit. Ek het gister met Natasha gepraat en sy het geglimlag toe ek vra hoe haar reis was en gesê sy was mal daaroor. Ek het haar gevra of ek dit weer kan bespreek en haar antwoord was "definitief". So Charlet, aan jou en almal by Dunning, dankie vir alles. Ons hoop om gou weer besigheid in Howick te doen en dan sal julle bespreking eerste gemaak word!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Peet B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Baie goed.

Netjies en skoon verblyf. Eienaar baie vriendelik. Goeie diens en mooi omgewing. Goeie waarde vir geld.

Karien G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G

Dit was stylvol, netjies en het 'n baie warm atmosfeer met 'n heerlike ontbyt!

Ons het heerlik gebly. Die diens was uitstekend. Van die bespreking af tot ons daar weg is. Kamers is netjies en alles goed ingerig.

Liza J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza J

Rustig en ons het lekker ontspan in die natuur.

Ons het die gastehuis geniet en was lekker bederf deur 'n heerlike ontbyt wat vir ons voorberei was deur Carlotte en haar span. Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid van die personeel.

Fransie M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie M

Absoluut van topgehalte in elke manier moontlik!

Definitief waarde vir jou geld! Daar is werklik nie een slegte ding wat ek kan noem nie. Ons het dit so baie geniet hier met die wonderlike gasvryheid, die lekker kos, die netheid en die pragtige plek. Alles is van puik gehalte!

Francisca P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca P

Wonderful.

Beautiful scenery. The gardens were so well kept in English style. The main house with a lovely garden and swimming pool was very rusitique and stylish decorated. The lady of the house is the warnest host we ever met! We would also recommend the 5 person apartment a real joy! Superb accomodation. Very safe with a guard doing rounds all might. Tasty breakfast and nice people.

Welma V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma V

Fantasties!

Charlet van Dunning Country House is voorwaar 'n voorslag! Ons het 'n lieflike naweek gehad, met heerlike kos in die pragtige omgewing van Howick. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd!

Karen H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Fabulous accommodation and very reasonable. Meet and greet was great!

Thoroughly enjoyed our stay there although brief. We were in Howick for a wedding. Accommodation was very comfortable and I would definitely stay there again. Zama who met us was so friendly and made sure we were comfortable. The fruit basket was a lovely surprise as were the Kit-Kats on the bed and the welcoming sherry! I must also say that Meagan from Travelground was great. She kept me informed every step of the way with directions and confirmation etc. Thank you Meagan, you are a great asset to Travelground and Dunning Country House.

Riaan J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Netjiese kamers, verwarmers en alles om 'n snoesige aand deur te bring.

Baie rustige plek met al die geriewe wat jou nodig het. 'n Versteekte geheim in die Midlands.

Eva S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva S

Relaxed.

This was really relaxing. It was luxury and we get spoilt with a great breakfast by the hostess.

Karline D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karline D

'n Pragtige ou huis so kunstig gemeubileer, in die mooiste tuin.

Chantel en Marietjie het ons baie tuis laat voel. Gerieflik naby aan Hilton vir die goeie skole in die area en vir die Meander en vir die golfbaan langsaan. Die ou huis is baie keurig gemeubileer in die styl van die era. Die heerlikste ontbyt is vir ons voorgesit.

Stefan T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan T

Baie mooi plattelandse opset.

Sien die sterre.

Nialette E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nialette E

Pragtige, netjiese verblyf! Sal dit definitief vir enige een aanbeveel!

Pragtige netjiese verblyf! Sal dit vir enige een aanbeveel! Laat jou sommer tuis voel.

Dunning Country House se terugvoer

Dankie Nialette!

Dunning Country House
Ronel O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Uitstekende diens en 'n pragtige plek.

Goeie diens, goeie kos, pragtige skoon en netjiese kamers. Sal weer daar bly.

Dewalt K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewalt K

My ouers kan nie uitgepraat raak oor die pragtige verblyf, gasvryheid en goeie diens wat hulle ontvang het nie.

Ek het vir my ouers bespreek by Dunning Country House, spesifiek as 'n oornagbestemming van Gauteng na KZN waar hulle 'n strandhuis het, omdat hulle ouer word en nie noodwendig meer in staat is om die lang pad in een dag te voltooi nie. My terugvoer is dus tweedehands maar ek kan bevestig dat hulle baie tevrede was met die diens en die verblyf en dat hulle nie uitgepraat kan raak oor die gasvryheid nie. Verder is selfs die kat ook verwelkom. Ek sal hierdie bestemming dus met vrymoedigheid aanbeveel.

Marnus V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus V

Ongelooflik skoon, vriendelike mense, goed geleë, baie lekker kos.

Maak verseker 'n draai by Dunning House!

Chris R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Absoluut uit die boonste rakke. Dis asof jy in die hemel opgedaag het.

Ek gee die verblyf en akkommodasie met ontbyt en alles 10 uit 10.

Hester F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester F

Uitstekende netheid, vriendelikheid en gasvryheid.

Sal vir seker vir al ons vriende aanbeveel.

Francois B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie gasvrye diens.

Baie mooi plek in 'n mooi omgewing. Die kamers is skoon en die diens baie goed. Ons was net 1 nag daar maar is baie ingenome met die plek en die gasvrye diens want ons gekry het. Die kamers is baie skoon en gerieflik.

Sibongile N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile N

So serene.

A memorable holiday destination.

Anton C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton C

Pragtige tuin en huis is lieflik gerestoureer.

Bestuurderes was vriendelik en bedagsaam. Die kamer was baie skoon. Dit was stil ons het lekke geslaap.

Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R617/Underberg-pad, Afrit 99 vanaf die N3, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28abe27826c4496a881d3957d31ea8df05128799d8695d96f842ddcfbec614989a4c9ee508aaecaf1d00bfadd4e4cfb8f0f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Off the R617/Underberg Road Exit 99 off-ramp on N3 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.529297 30.221631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang