Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piketberg Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Michelle H
1 nag
5.0
Aug 2024

Comfortable, well-priced accommodation. Nice and well-priced comfortable accommodation. Perfect for the stopover it was booked for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Ons het vreeslik baie lekker gebly. Hulle doen regtig baie moeite en is baie vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancil
Piketberg Guesthouse
Beste Elize, Dit was vreeslik aangenaam om julle by Piketberg Gastehuis vir die week te kon huisves. Ons is baie dankbaar vir die algehele 5 ster resensie en dat jy ons sal aanbeveel en dat alles na julle wense was. Baie dankie. Van die hele span by Piketberg Gastehuis

Dario T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was unpleasant because the geyser was not heating up. My stay was unpleasant because I booked in for Friday and Saturday. On both of these dates, I could not shower or bathe as the water was not heating up. I did bring this up with reception, but not much was done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancil
Piketberg Guesthouse
Dear Dario. Please accept our sincere apology. We are aware of your problem over the period of your stay. We did experience geyser issues and are addressing the issue as a matter of urgency. We were fully booked during the period and were unable to move any guests. Once again, our apologies.

Heather V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Simple, friendly, pleasant. Beautiful view, wonderful hosts, clean; great for an overnight stay while passing through. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
1 nag
4.8
Sep 2024

Baie lekker! Lieflike verblyf! Alles is mooi netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Dis wel so 5 km buite die dorp, maar pragtige uitsigte en goeie, gasvrye diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2024

Soos bo. Asemrowende landskap/omgewing. Baie lekker gebly, net té kort, sal definitief langer bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shireen H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Views for days! Our stay was great. The view was spectacular, however it can do with some modern touches. The room we stayed in was very outdated. Guests enjoy the smaller things, like proper coffee and a newer TV. Otherwise, it's a very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ancil
Piketberg Guesthouse
Dear Shireen, Thank you for the overall 4.4 out of 5 review. We do provide clean and comfortable accommodation with spectacular views at an affordable rate, as noted in your review. The new owners are currently upgrading and renovating the establishment and we appreciate your positive feedback. We hope to see you again in the future. From the entire team at Piketberg Guesthouse.

Sonia V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jun 2024

Oorslaap vir besigheid. Die eenheid voldoen aan alles wat mens nodig het vir oorslaap tydens besigheidsreise. Die restaurant is steeds onder restorasie, reel vooraf vir etes of neem eie saam. Die warmwatertye moet eerder vooraf kommunikeer word, indien jy laat middag inklok kan dit 'n probleem wees om betyds te stort. Die fotos vir die eenheid wat versoek is wys wel vol storte, terwyl dit 'n "badstort" ingehad het. Dit was teleurstellend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ancil
Piketberg Guesthouse
Dankie Sonia vir die algemene 4 uit 5 resensie. Ons waardeer dit. Die bespreking was vir 'n self-sorg en daarmee sal gaste hul eie kos maak. Indien 'n gas ontbyt en aandete bestel, sal dit voorsien word. Die bespreking was vir A2 bespreek en dit wys 'n foto van 'n stort in die bad asook die beskrywing verwys daarna. Kan jy asb. vir ons laat weet waar jy dit gesien het en ons sal die moontlike fout regmaak. Baie dankie vir die algehele positiewe resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ancil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R399, Vredenburg-weg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09e3f5a3d981b978a298169efb3fe3d8d3cc2c9e68f0dcc2320d948102b5108fb4f91e66f5fe5d8acee7ce590bd53e5244c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 R399 Vredenburg Road 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.936809713455 18.746830245035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang