Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piketberg Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R399, Vredenburg-weg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Piketberg Guesthouse is in Piketberg geleë en ideaal vir sakereisigers, toeriste en vakansiegangers wat die Swartland wil verken. Die gastehuis bied verblyf, konferensiegeriewe, en 'n unieke eenheid wat 'n kasteel uit die 1890's is. Dit is die ideale wegbreek uit die stad se gejaag.

Die gastehuis bied verblyf in 'n verskeidenheid economy-, strandard- en deluxe-kamers. Daar is ook gesinseenhede met kombuisies, en suite-badkamers, stoepe en braaigeriewe.

Die perseel bied konferensiegeriewe vir 60 gaste en is ideaal vir 'n werksfunksie, spanbou-aktiwiteite, privaat geleenthede en troues.

Gaste kan die swembad geniet en ontbyt en aandete is op vooraf versoek by die restaurant op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Michelle H
5.0
Comfortable, well-priced accommodation. Nice and well-priced comfortable accommodation. Perfect for the stopover it was booked for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elize V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Ons het vreeslik baie lekker gebly. Hulle doen regtig baie moeite en is baie vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel.
Aug 2024
Dario T
Saam met lewensmaat
5.0
It was unpleasant because the geyser was not heating up. My stay was unpleasant because I booked in for Friday and Saturday. On both of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Heather V
Saam met lewensmaat
5.0
Simple, friendly, pleasant. Beautiful view, wonderful hosts, clean; great for an overnight stay while passing through. Thank you so muc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Berna-kay T
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is altyd 'n wenner om daarheen te gaan! Dunns Castle lewer kwaliteit verblyf. Ek sal dit oor en oor kies.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ancil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R399, Vredenburg-weg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piketberg Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R399, Vredenburg-weg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09e3f5a3d981b978a298169efb3fe3d8d3cc2c9e68f0dcc2320d948102b5108fb4f91e66f5fe5d8acee7ce590bd53e5244c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 R399 Vredenburg Road 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.936809713455 18.746830245035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang