Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunranch House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andre T
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Knus, maar heeltemal voldoende. Dunranch House was baie professioneel van bespreking stadium regdeur tot my vertrek. Ek het 2 nagte oornag terwyl ek aan die Midmar Myl deelgeneem het en die bachelor woonstelletjie was ideaal vir my behoeftes as enkelreisiger. Die naby-gelee kragopwekker het met load shedding outomaties aangeskakel sodat daar geen sigbare kragonderbreking was nie en het deurentyd bedryf tydens loadshedding en daarna weer afgeskakel. Elke aand is 'n verpakte ontbyt voorsien wat ek baie waardeer het, aangesien ek elke oggend vroeg sou vertrek. Daar is ook 'n sterk gevoel van veiligheid en sekuriteit op die perseel. Ek kan definitief Dunranch House aanbeveel aan ander reisigers en sal self weer graag daar wil tuisgaan sou ek weer aan Midmar deelneem. Baie dankie aan Shelley, Londeka en die span by Dunranch House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Genotvol. Baie moeite gedoen. Selfs 'n verpakte ontbyt gegee omdat ek vroeg moes uitgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Pragtig, rustig en sakpas. Pragtig, rustig en sakpas. Sal julle weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart M
1 nag
4.0
Mei 2024

Enjoyable, secure and convenient. Comfortable and attractive rooms in a tranquil garden setting, although there is traffic noise from the N3 on Town Hill close by. A good hearty cooked breakfast is included in the rate. Two minutes from Victoria Country Club, one of SA's top golf courses, which is handy if you are a golfer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Delene H
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

It was great. Professional. I would definitely recommend it. Thank you for a great stay. Quiet and spacious. Professional staff. Had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Gemaklike verblyf en goeie, vriendelike diens. Kamers was ruim en skoon. Diens was vriendelik en goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle N
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2023

Business trip. I stayed for a night on business. The staff were friendly and helpful. The room was clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shelley
Dunranch House
Hi Michelle, Thank you for your feedback, we look forward your next stay with us. Regards, Dunranch House.

Rosie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Het 1 aand geslaap voor Comrades, ontbytpakkie was 'n bonus. Baie goed geleë van City Hall af vir Comrades.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Judy S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Very pleasant place to stay. Greeted on arrival, friendly staff. Room was well maintained and comfortable. Breakfast was served fresh every morning, and there was a variety to choose from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Slegs oornag. Beste waarde vir geld wat ek nog beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Howickweg 66, Wembley, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8552fc99979eee0400e87acbaa81807f4718ed9f19fb6ee88df9e03074e1ffed21dd39effca4137edc3b5df32e8948c5c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 66 Old Howick Road Wembley 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5830841 30.3377003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang