Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunroamin Bed and Breakfast

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Protea Room
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n verwarmer, 'n elektriese kombers, badhanddoeke, gratis toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe met gratis beskuit, 'n kroegie en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook word nie in die kamers of gemeenskaplike areas toegelaat nie.
Vuurwerke word nie toegelaat nie.
Henne- en rampartye is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, want dit is 'n werkende plaas.
Partytjies, geraas en harde musiek word nie na 20:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Fish Eagle
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n aparte kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n verwarmer, 'n elektriese kombers, badhanddoeke, gratis toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe met gratis beskuit, 'n kroegie en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook word nie in die kamers of gemeenskaplike areas toegelaat nie.
Vuurwerke word nie toegelaat nie.
Henne- en rampartye is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, want dit is 'n werkende plaas.
Partytjies, geraas en harde musiek word nie na 20:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cosmos Room
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n aparte eenheid met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n verwarmer, 'n elektriese kombers, badhanddoeke, gratis toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe met gratis beskuit, 'n kroegie en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook word nie in die kamers of gemeenskaplike areas toegelaat nie.
Vuurwerke word nie toegelaat nie.
Henne- en rampartye is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, want dit is 'n werkende plaas.
Partytjies, geraas en harde musiek word nie na 20:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Elephant Room
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié aparte eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die eenheid het ook 'n sitkamer en 'n kombuisie. Daar is 'n enkelslaapbank en 'n enkelbed vir 2 kinders. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. komplimentêre beskuit word voorsien. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook word nie in die kamers of gemeenskaplike areas toegelaat nie.
Vuurwerke word nie toegelaat nie.
Henne- en rampartye is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, want dit is 'n werkende plaas.
Partytjies, geraas en harde musiek word nie na 20:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Nguni Room
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is 'n aparte eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n sitarea met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n verwarmer, 'n elektriese kombers, badhanddoeke, gratis toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe met gratis beskuit en 'n kroegie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook word nie in die kamers of gemeenskaplike areas toegelaat nie.
Vuurwerke word nie toegelaat nie.
Henne- en rampartye is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, want dit is 'n werkende plaas.
Partytjies, geraas en harde musiek word nie na 20:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Ou hoofweg, Rosetta, 3300, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c29b3e893a7b8c9bf3d0d3ee00d4f3b50180f072286420130c7fcba2a88903a4b8508f363562a0f3fe1d3591fa033fc6ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R103 Old Main Road 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.259876039945 29.984352521496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang