Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunroamin Safaris

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Krokodilrivierplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dunroamin Safaris is in die pragtige en majestueuse Waterberg-biosfeerstreek geleë. Die Waterberge het 'n natuurskoon, wat vir diegene wat die area goed ken, ongeëwenaard elders is. Dunroamin Safaris bied 4 volledig toegeruste selfsorg-grasdak-chalets, almal met hul eie spesiale kenmerke.

Die chalets kan tussen 2 volwassenes en 1 kind, tot 6 volwassenes, akkommodeer. Elke chalet bestaan uit 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof of 'n vierplaatstoof en oond, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit opwasmiddel, vadoeke, koffie, tee en suiker in. 'n Komplimentêre sak vuurmaakhout word ook voorsien.

Elke eenheid is toegerus met 'n braai en linne en handdoeke word ook voorsien. Die vermaakarea bied 'n TV met DStv indien gaste na hul programme wil kyk. Wi-Fi is ook beskikbaar, indien nodig. Die eiendom het ook 'n kragopwekker om krag tydens beurtkrag te voorsien.

Dunroamin Safaris is net 2,5 uur vanaf Johannesburg en 2 uur vanaf Pretoria geleë en is ongeveer 25 km buite die dorpie Vaalwater, 'n malariavrye area, geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Erfdeel 6, Krokodilrivierplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Dunroamin Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Krokodilrivierplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ae7dd9f7232b8453a4246f48ab7fc995e35680ac9595c20ca2cd7618dc4d79868bc379af8b92dfc7575e8eb2a96e28a4512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Portion 6 of farm Krokodilrivier Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.144756404791 28.268895149231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang