Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunstone Country House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marsha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Most relaxed environment. Was wonderlik, kinders het hul geniet. Goeie plek vir familie tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had a comfortable stay, would definitely return; and recommend to friends. We stayed for one night as we were attending an evening function in the area. We were welcomed by the host, who was most helpful in explaining the layout and where we could have breakfast the next morning if we wished. The room, Lily, was comfortable and we were happy to have a free-standing shower. We did return from our dinner out quite late, and our only complaint would be that the signage on the road is not easy to see in the dark so we missed the entrance and had to turn around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralf A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Practical, clean and a view to die for. Very nice place. We had a guest room and a self-catering place (booked late). Both were great. The veranda is a great spot for a sundowner. The restaurant is a bit of a letdown. Plenty to do for kids, but no alternative power when the power goes off. No other guests were eating there, which is never a great sign. It is not a classic wine farm restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie lekker en rustige atmosfeer. Pragtige plek! Ons het baie lekker gebly. Baie lekker en rustige atmosfeer. Uitstekende diens gekry asook van die restaurant, ons aandete was sommer by ons kamer afgelewer. (Vir die prys kan julle miskien 'n klein ontbyt insluit.)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natascha & Dirk
Dunstone Country House
Dear Liezel, Thank you so much for your stay here at Dunstone Estate. We are looking forward to perhaps seeing you again in the future. Kind Regards, The Dunstone team

Evan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Pragtige plek. Baie gemaklik gebly. Dis 'n pragtige plaas. Die kamers is ou perdestalle wat ontsaglik stylvol oorgedoen is in luukse kamers met al die behoeftes wat mens moontlik kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha & Dirk
Dunstone Country House
Baie dankie Evan. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te sien. Dirk en Natascha Vaeye

Jennifer G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Loved it. We will be back soon and for a longer stay. Love the 12 noon check-out time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinier E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantastiese wegbreek. Ons het ons kuier bitter baie geniet. Die area is beeldskoon, die plekkie was perfek vir my en my vrou. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie rustig, mooi en lekker. Ons het dit vreeslik geniet. Alles was heerlik en positief vandat ons daar aangekom het. So lekker geswem in die swembad met 'n uitsig oor die wynlande. Voorstelle - daar was nie 'n lang spieël in die eenheid nie en dis nie aan ons gekommunikeer dat die restaurant nie gaan oop wees die aand vir aand ete nie, dus moes ons dorp toe ry en 'n plek gaan soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Ongelooflik lekker gebly. Mooiste ligging en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Het troue op Wellington bygewoon en net slaap- en badplek gesoek. Netjies, skoon en luuks en die personeel is baie behulpsaam. Pragtige omgewing en baie goed geleë. Sal beslis weer daar gaan draai om van die swembad gebruik te maak en sal die plek beslis aanbeveel. Baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natascha & Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bovlei-pad, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801ef742d81f1da558df4d18344b7f699d1bae246fceae7bbcc8dbdf4873a7314d5c0d345173fb67d2368febe88386759934?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -33.634815472966 19.059983678574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang