Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunvegan Lodge

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 106, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dunvegan Lodge is 'n rustige toevlugsoord hoog op die fynbosbedekte hange van Clovellyberg en bied skouspelagtige uitsigte oor die Vishoekvallei en Clovelly-gholfbaan. Die lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in pragtig ingerigte en ruim lugversorgde suites. Hierdie eiendom het sonpanele en 'n omskakelaar.

Elke selfsorg-suite het 'n aparte ingang en dek met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Die lodge bied pragtige dekke en patio's van al die suites, en elke kamer het 'n privaat area waar gaste die uitsigte kan geniet. Elke suite is ook toegerus met elektriese komberse vir daardie koue aande, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, wit perkallinne, 'n haardroër, bad- en strandhanddoeke, 'n handdoekrok, en 'n kluis. Elke suite het ook 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatbrander, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n wasbak.

Geriewe sluit 'n groot swembad, kaggel-area en braaigeriewe in.

Wayne en Lisa is jou gashere en sien daarna uit om gaste in die rustige plattelandse atmosfeer van Clovelly te verwelkom. Clovelly-klubhuis is ongeveer 10 minute se stap af in Clovellyweg. Die gholfbaan verwelkom besoekers by beide die baan en die klubhuis, en die 19de putjie is 'n heerlike plek om 'n ontspanne middag deur te bring.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Clovelly-weg 106, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dunvegan Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 106, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56afefaad952aec63812e344c4478e33481d35d33eb6adb199a1f324526d9e3eb6f38c0f2431ee117ff9758ab00dee4b7a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 106 Clovelly Road Clovelly 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124465445774 18.434698181615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang