Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunvegan Lodge

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 106, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dunvegan Lodge is 'n vreedsame toevlugsoord en is hoog op die Clovellyberg wat met fynbos bedek is. Die lodge bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Vis Hoek-vallei en Clovelly-gholfbaan. Die lodge bied gemaklike selfsorgverblyf in ruim suites met lugversorging. Hierdie verblyf het sonpanele en 'n omsetter.

Elke selfsorg-suite het 'n aparte ingang en dek met stoepmeubels en 'n draagbare braai. Daar is dekke en stoepe regom die huis, en elke kamer het 'n privaat stoep of dek waar gaste die uitsig kan geniet. Elke suite het elektriese komberse, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, wit perkallinne, haardroër, bad- en strandhanddoeke, 'n kamerjas, en 'n kluis. Elke suite het 'n kombuis wat ten volle toergerus is met 'n tweeplaat-stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en 'n wasbak.

Die eienaars, Wayne en Lisa, verwelkom die gaste. Clovelly-klubhuis is ongeveer 10 minute se stap vanaf Clovelly-weg. 'n Gholfbaan en klubhuis is beskikbaar en dié 18 putjie-gholfbaan is 'n pragtige plek om 'n te ontspan.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Dunvegan Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Clovelly-weg 106, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dunvegan Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 106, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56afefaad952aec63812e344c4478e33481d35d33eb6adb199a1f324526d9e3eb6f38c0f2431ee117ff9758ab00dee4b7a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 106 Clovelly Road Clovelly 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124465445774 18.434698181615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang