Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Beskrywing
Hierdie woonstel het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is selfsorggeriewe soos 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Daar is ondervloerverhitting en plafonwaaiers is die leefarea en slaapkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, WiFi, speelkaartjie, speletjies en tydskrifte. 'n Kampeerkot kan vir 'n baba of kleutel voorsien word. Die woonstel het 'n privaat stoep met braaigeriewe, patio-meubels, 'n infrarooi verwarmer en 'n afdak wat teruggetrek kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaker is Maandae tot Vrydae beskikbaar, maar kan ook oor naweke inkom indien versoek. Skoonmaakdienste oor naweke en openbare vakansiedae kos R75 ekstra.
Langer verblyf in die seisoentyd het 'n skoonmaakdiens 2 maal per week, met ekstra dae wat opsioneel skoongemaak kan word teen R75.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly verniet.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
In die geval van 'n kragonderbreking word 3 noodligte, flitse, kerse, 'n gasplaat, gasliggie en 'n kookpot voorsien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 5, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang