Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunwoodie Travel Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies. Personeel is besonder behulpsaam. Kamer was baie ruim en netjies. Ons sal beslis weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlik sal eenige dag teruggaan. Goeie diens, baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker geslaap. Sal weer daar gaan slaap as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Gerieflik maar het beter diens verwag. Dis nogal ongerieflik om iemand te moet bel na 8pm om by die hek in te kom. Ons het van 'n troue afgekom en moes mense om middernag bel om oop te maak. Ek het die papier met die kode vir die voordeur in ons kamer vergeet en moes weer bel om in te kom. Ek sou verkies om 'n remote te hê vir die hek en 'n sms met die kode as 'n papier wat ek maklik kan verloor of vergeet. Reception was nie baie vriendelik nie. Ek het gevra vir 'n haardroër en het die kleinste en goedkoopste moontlike haardroër gekry om te gebruik. Koffie was sommer Ricoffee en Cremora sakkies. Sou melk en koue water in die yskas waardeer het. Vir 'n 4-ster lodge het ek meer verwag. Maar het lekker en gerieflik geslaap.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nesta B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Rustig. Baie lekker. Goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Des 2023

Baie slegte ervaring. Ons het vantevore hier gebly en besluit om dit weer te doen, maar tot ons bittere spyt, die lugversorger werk nie. Jy kan hom nie instel nie. Die plek is bedompig en vol klonte, geen handdoeke uitgesit nie, geen koue water in die wasbak nie. Dit was glad nie pret om jou tande te borsel met vuurwarm water nie. Dit was baie lawaaierig en ek sal nooit weer daar bespreek nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Erika C
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Was baie netjies. Baie netjies en mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Ons was baie goed ontvang. Tuis gevoel. Kamer was skoon. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2021

Adequate for a nights stay I specifically booked a room with two single beds, however on arrival I was asked if we would be sharing a double bed. Rather odd. The room provided was very small but adequate for one night’s stay. Ceiling light in room was dim and globe missing from table lamp. A group of teenage rugby players staying at Dunwoodie made a lot of noise until late which kept me up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeremy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Dunwoodie is welcoming & the staff was friendly. Dunwoodie is very organised and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 109

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunwoodie-laan 1393, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6801898a42ce3e576b585fe3b6a961e30290f3392ea37e67ff0adab124293e2ecfebee4dda10dcded3ebe3014978cfc19ae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 1393 Dunwoodie Avenue Waverley 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.707892 28.261518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang