Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dupagi Self-catering Unit

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Matthew B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly en baie vriendelike mense. Sal beslis weer daar bly! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie dag. Vertrou dit gaan goed daar. Baie dankie vir die 5 ster resensie. Dit word opreg waardeer. Dit maak ons harte altyd bly om te weet ons gaste het lekker hier by ons gebly. Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves. Vriendelike groete Michelle

Colette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Goed ontvang en pragtig skoon en knus weggesteek vir goeie privaatheid. We enjoyed our 5 days in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Good day. Trust you are keeping well. Thank you for our 5-star review, it is much appreciated. It is always heartwarming to receive positive feedback from our guests. Glad to hear you enjoyed your stay at Dupagi. Kind regards, Michelle

June O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal weer daar woon. Als wat benodig word in die eenheid wat heeltemal privaat geleë is in 'n stil woongebied. Silwerskoon en gasvrou loop die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie dag June. Vertrou dit gaan goed daar. Baie dankie vir ons 5 ster terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor ons gaste het lekker hier by ons gekuier met alles wat benodig was. Vriendelike groete Michelle

Biem W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gasvryheid was uit die boeke! Baie lekker, veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie dag Biem. Vertrou dit gaan goed daar. Baie dankie vir die positiewe terugvoering en resensie. Dit maak ons harte altyd bly om te hoor ons gaste het lekker gebly en veilig gevoel hier by Dupagi. Hoop om jou weer in die toekoms hier by ons te ontvang. Vriendelike groete Michelle

Theo En Liezel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker stil en rustig. Uitstekend en veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie middag Theo en Liezel Vertrou dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir die 5 ster resensie. Dit is altyd vir ons lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Hoop om julle weer hier by ons te ontvang. Vriendelike groete Michelle

Elfrieda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend! Dit was die heerlikste verblyfervaring wat ons in 'n lang tyd ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie middag Elfrieda. Vertrou dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir ons 5-ster resensie. Ek waardeer dit opreg. Dit maak ons harte altyd bly om te weet ons gaste kuier lekker hier by ons. Hoop om julle weer hier by ons te ontvang. Vriendelike groete Michelle

Claudia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was 'n plesier om 'n paar dae in hierdie mooi woonstel te kon bly. Die woonstel is smaakvol toegerus. Alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies, lekker privaat stoepie met pragtige uitsig oor die berge. Die gasvrou het deurentyd goeie kommunikasie met ons gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie middag Claudia. Vertrou dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir ons 5-ster resensie en positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te ontvang. Vriendelike groete, Michelle

Marie B
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Sentraal naby Hartenbos en Mosselbaai - privaatheid word gerespekteer. Heerlike verblyf - privaatheid is 'n pluspunt - alles is beskikbaar by hierdie eenheid. Was werklik verfrissend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie dag, Marie. Vertrou dit gaan goed daar. Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer. Ek is bly jy het lekker hier by ons gekuier. Hoop jy het die res van jou vakansie baie geniet, en lekker gerus. Hoop om julle spoedig weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Michelle.

Stacey C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

The stay was super comfortable. Michelle and Anthony are amazing hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Good day, Stacey. Trust you are well. Thank you so much for the positive review and response. It always warms our hearts to know that our guests enjoyed their stay. We hope to see you again in the near future. Kind regards, Michelle

Pieter S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Goed ingerig, privaat en gasvry. Beveel aan vir almal. Vriendelike gasvrou, veilige parkering, baie privaat en het alles wat nodig is. Het baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie dag Pieter. Vertrou dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir die 5-ster resensie, dit word baie waardeer. Dit maak ons altyd bly om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Ek is bly julle het lekker hier by ons gekuier, Vriendelike groete, Michelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakhoutstraat 17, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2848569d8e8b5c17ad9b207cd7c5d5f5560fe38997b5959710878bbae4ba1bc8f3639c72aa3d71dc57ef55472c2c5637aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 59 5 1 5 17 Bakhout Straat Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.123717884807 22.102632075548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang