Dupagi Self-catering Unit
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Matthew B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie vriendelike mense. Sal beslis weer daar bly!
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie dag.
Vertrou dit gaan goed daar.
Baie dankie vir die 5 ster resensie. Dit word opreg waardeer. Dit maak ons harte altyd bly om te weet ons gaste het lekker hier by ons gebly.
Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves.
Vriendelike groete
Michelle
Colette H - Jun 2024
Algehele gradering
Well received and beautifully clean and cozy tucked away for good privacy.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Good day.
Trust you are keeping well.
Thank you for our 5-star review, it is much appreciated. It is always heartwarming to receive positive feedback from our guests. Glad to hear you enjoyed your stay at Dupagi. Kind regards, Michelle
June O - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer daar woon.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie dag June. Vertrou dit gaan goed daar. Baie dankie vir ons 5 ster terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor ons gaste het lekker hier by ons gekuier met alles wat benodig was. Vriendelike groete Michelle
Biem W - Feb 2024
Algehele gradering
Gasvryheid was uit die boeke!
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie dag Biem.
Vertrou dit gaan goed daar.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en resensie. Dit maak ons harte altyd bly om te hoor ons gaste het lekker gebly en veilig gevoel hier by Dupagi.
Hoop om jou weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vriendelike groete
Michelle
Theo En Liezel O - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie middag Theo en Liezel
Vertrou dit gaan goed daar met julle.
Baie dankie vir die 5 ster resensie. Dit is altyd vir ons lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Hoop om julle weer hier by ons te ontvang.
Vriendelike groete
Michelle
Elfrieda E - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie middag Elfrieda.
Vertrou dit gaan goed daar met julle.
Baie dankie vir ons 5-ster resensie. Ek waardeer dit opreg. Dit maak ons harte altyd bly om te weet ons gaste kuier lekker hier by ons.
Hoop om julle weer hier by ons te ontvang.
Vriendelike groete
Michelle
Claudia B - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om 'n paar dae in hierdie mooi woonstel te kon bly.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie middag Claudia.
Vertrou dit gaan goed daar met julle.
Baie dankie vir ons 5-ster resensie en positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vriendelike groete,
Michelle
Marie B - Nov 2023
Algehele gradering
Sentraal naby Hartenbos en Mosselbaai - privaatheid word gerespekteer.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie dag, Marie. Vertrou dit gaan goed daar. Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer. Ek is bly jy het lekker hier by ons gekuier. Hoop jy het die res van jou vakansie baie geniet, en lekker gerus. Hoop om julle spoedig weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Michelle.
Stacey C - Nov 2023
Algehele gradering
The stay was super comfortable. Michelle and Anthony are amazing hosts.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Good day, Stacey. Trust you are well. Thank you so much for the positive review and response. It always warms our hearts to know that our guests enjoyed their stay. We hope to see you again in the near future. Kind regards, Michelle
Pieter S - Okt 2023
Algehele gradering
Goed ingerig, privaat en gasvry.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie dag Pieter. Vertrou dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir die 5-ster resensie, dit word baie waardeer. Dit maak ons altyd bly om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Ek is bly julle het lekker hier by ons gekuier, Vriendelike groete, Michelle
Jannie M - Sep 2023
Algehele gradering
Puik.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie naand Jannie.
Vertrou dit gaan goed daar met julle.
Baie dankie vir die 5 ster Resensie. Ons waardeer opreg. Dit is altyd vir ons lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang vanaf ons Gaste.
Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves.
Vriendelike Groete
Michelle
Tania F - Apr 2023
Algehele gradering
Hier kan mens lekke kuier én lekke slaap!
Lees meerColette W - Mrt 2023
Algehele gradering
The apartment was very well located, secured parking, situated in a beautiful garden.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Good day Colette.
Trust you are well.
Thank you so much for the 5 star review. It always warm our hearts to hear that our Guests enjoyed their stay. Thank you for your recommendation, it would be lovely to host you in the near future again.
Kind Regards
Michelle
Riette F - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig,veilig,gerieflik.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeiedag Riette
Hoop dit gaan goed daar met julle.
Baie dankie vir die 5-ster resensie.
Dit maak ons harte altyd bly om te sien ons gaste het lekker hier by ons gekuier.
Geniet die res van julle kuier, hier in Suid Afrika.
Vriendelike Groete,
Michelle
Lianna N - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige en gesellige kuier.
Markus R - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvry, plek skoon en netjies.
Chris T - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustige en veilige halfpad oorslaap tussen Kaapstad en PE.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeiemiddag Chris, ek vertrou dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir die terugvoering en die resensie. Dit word opreg waardeer. Ons geniet altyd om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Hoop om julle in die toekoms weer hier by Dupagi te akkommodeer. Vriendelike Groete, Michelle.
Walter V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was van fantasies.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeiemiddag Walter.
Baie dankie vir die resensie en die verwysing. Dit word opreg waardeer.
Dit is altyd vir ons lekker om te sien dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het.
Hoop om julle weer spoedig hier by ons te ontvang.
Vriendelike Groete
Michelle
Lygia M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik met kinders.
Helette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilige area.
Johan O - Nov 2021
Algehele gradering
Gesellige eenheid en vriendelike diens.
Izelda T - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en privaat.
Herman C - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar. Alles is daar wat jy nodig het.
Gideon V - Aug 2021
Algehele gradering
Goed.
Lisinda D - Nov 2020
Algehele gradering
Was baie lekker ligging is perfek sal dit definitief vir almal aanbeveel.
Adele D - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, heerlik, gasvry, wonderlik.
Marlene P - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit is die gemaklikste plek om vakansie te hou.
Christo M - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerLehanie S - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie netjies.
Hanli D - Apr 2019
Algehele gradering
Dit is fantasties.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie Middag. Hoop dit gaan goed daar. Baie dankie vir ons 5 Ster Resensie. Dit is altyd vir ons lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is bly ons kon van hulp wees vir julle. Hoop om julle spoedig weer hier by ons te ontvang.
Vriendelike Groete
Michelle
Izelda T - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie middag Izelda. Hoop dit gaan goed daar. Baie dankie vir die 5 sterretjie resensie. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Hoop om julle spoedig weer hier by Dupagi te ontvang. Vriendelike Groete Michelle
Petrus V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie Middag. Hoop dit gaan goed met julle. Baie, baie dankie vir ons vyf-sterretjie resensie, dit word opreg waardeer. Dit is vir ons altyd lekker om vriendelike mensies soos julle te huisves. Hoop on julle eendag weer hier by ons te ontvang.
Geseënde daggie vir julle en vriendelike groete,
Michelle
Colin J - Aug 2019
Algehele gradering
We had a blessed stay and the hosts were friendly and courteous.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie lekker gebly en die gashere was vriendelik en aangenaam.
Ons het baie lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Good day Colin,
Hope you are well. Thank you for visiting Dupagi again. It is very rewarding to see previous Guests returning. Thank you for the review, it is much appreciated. Looking forward to your next visit.
Kind Regards
Michelle
Tanita J - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly en dit was perfek vir klein kinders om lekker te speel.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie dag Tanita.
Hoop dit gaan goed daar.
Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering te kry.
Hoop om julle weer in die toekom te ontvang. Vriendelike Groete Michelle
Anita V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Lisa P - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies skoon smaakvol.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie middag Lisa. Ek Hoop dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir die 5-ster resensie, dit word opreg waardeer. Dit maak ons harte altyd gelukkig om te weet ons gaste het lekker tuis gegaan by Dupagi. Ek sal definitief by julle Lodge kom inloer as ons weer in daardie rigting gaan. Ek hoop om julle weer spoedig hier by ons te ontvang. Vriendelike groete, Michelle.
Jean L - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig, stil en gemaklik.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie middag Jean. Ek hoop dit gaan goed daar. Baie dankie vir die 5-sterretjie resensie. Dit is altyd vir ons lekker om te lees dat ons gaste gelukkig was en lekker gebly het by Dupagi. Ons sien uit na jou volgende besoek. Vriendelike groete, Michelle.
Fiona S - Okt 2018
Algehele gradering
Sielsverkwikkend.
Lees meerDupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie middag Fiona. Ek hoop dit gaan goed daar. Baie dankie vir die pragtige 5-ster resensie. Dit is vir ons baie lekker om te lees dat ons gaste tevrede was met hulle verblyf. Dit is ook altyd vir ons net 'n groot plesier om so 'n pragtige familie soos julle te huisves. Julle het nou regtig in ons harte in gekruip. Ons hoop om julle weer hier by ons te onvang. Vriendelike groete Michelle
Vicky S - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en het ons verblyf absoluut, met gasvryheid en behulpsaamheid die vakansie die moeite werd gemaak.
Gaynor M - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie Naand,
Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir die vyf ster resensie. Dit word opreg waardeer. Dit is altyd vir ons lekker om sulke positiewe terugvoering vanaf ons gaste te ontvang.
Vriendelike Groete,
Michelle
Melanie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, baie vriendelik vir kinders en mooi detail.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie dag Melanie.
Ek hoop dit gaan goed daar.
Baie dankie vir die 5 sterretjie resensie, dit word opreg waardeer.
Ek is so bly om te sien julle was gelukkig met die eenheid en dat julle die vakansie hier by Dupagi geniet het.
Ek hoop om julle spoedig weer hier by ons te ontvang.
Vriendelike groete
Michelle
Karin J - Apr 2018
Algehele gradering
Great.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Good day Karin. I hope you are well. Thank you so much for the 5-star review. It is very satisfying to receive positive feedback from our guests. We hope to see you again in the near future. Kind regards, Michelle.
Amelia T - Apr 2018
Algehele gradering
5 Star service and property.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Good day Amelia. I hope you are well. Thank you so much for the beautiful 5-star review. It is always heartwarming to read that our guests enjoyed their stay. We are hoping to see you again in the near future. Kind regards, Michelle.
Jaco V - Apr 2018
Algehele gradering
Puik.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie dag Jaco
Baie dankie vir die 5-ster resensie. Dit is vir ons altyd lekker om te sien dat ons gaste gelukkig was met hulle verblyf.
Ons hoop om julle spoedig weer hier by Dupagi te ontvang.
Vriendelike groete
Michelle
Amelia R - Mrt 2018
Algehele gradering
Lovely little gem!
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Good Afternoon Amelia
Thank you for the lovely five star review, it is much appreciated.
It is always nice to read that our Guests enjoyed their stay at Dupagi. Hope you enjoyed the rest of your time in South Africa.
Hope to see you again in the near future.
Kind Regards,
Michelle
Lisa M - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende plekkie vir 'n week 'n wegbreek.
Lees meerDupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie Dag Lisa
Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir die 5 sterretjie resensie. Dit word opreg waardeer.
Ons is so bly julle het julle vakansie hier by Dupagi geniet. Dit is altyd vir ons lekker om te lees dat ons gaste en hulle kindertjies gelukkig was hier by ons.
Ons sien uit om julle weer hier by Dupagi te ontvang.
Vriendelike Groete
Michelle
Ronel J - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike vakansie-verblyf teen 'n billike tarief in 'n goed-toegeruste eenheid.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie dag Ronel.
Ons hoop dit gaan goed daar. Baie dankie vir die resensie wat julle vir ons gegee het, ons waardeer dit baie. Dit is so lekker om te lees dat julle 'n heerlike vakansie gehad het. Ons hoop om julle weer hier by ons te ontvang. Ek is jammer om te sien dat julle nie heeltemal gelukkig was met die ligging nie, maar soos ons portefeulje ook noem, is ons sowat 3 km vanaf die Strand af. Vriendelike groete, Michelle.
Richard V - Mrt 2018
Algehele gradering
Very comfortable with all expected appliances etc.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Good day Richard. Hope you are well. Thank you for the review, It is much appreciated.It is always rewarding to read that our guests was happy and comfortable in the Unit. I am sorry to read that you were not completely satisfied with the location but as stated in our portfolio we are approximately 3 km from the Beach and situated in a residential area. Once again, thank you for staying at Dupagi Self catering Apartment. Hope to see you again in the future. Kind Regard, Michelle
Christa D - Jan 2018
Algehele gradering
Modern en ten volle toegerus.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie Dag Christa
Hoop dit gaan goed daar.
Baie dankie vir die resensie en terugvoering. Ek waardeer dit.
Hoop om julle weer spoedig ter ontvang.
Vriendelike Groete
Michelle
Leon C - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeie dag Leon
Ek hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die 5-ster resensie. Dit maak ons altyd baie opgewonde as ons sulke goeie terugvoering ontvang. Dit is altyd vir ons lekker om vriendelike mense soos julle te huisves. Ons hoop om julle spoedig weer hier by ons te sien.
Vriendelike groete, Michelle.
Ellenor P - Okt 2017
Algehele gradering
Very nice.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Good day Ellenor,
Thank you so much for the wonderful and positive feedback. It is always a pleasure to host guests as friendly as you. Hope to see you again with the next Cricket Season.
Kind regards,
Michelle
Liesl V - Okt 2017
Algehele gradering
The best ever.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste ooit.
Sal beslis Dupagi weer gebruik. Michelle en Anthony is so behulpsaam en vriendelik. Die plek is netjies en baie skoon. Die stilte is net wat 'n mens nodig het as jy op vakansie is. Mal oor die plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Liezl. Dit maak ons so bly om sulke positiewe terugvoer te lees. Dit was vir ons net so groot plesier om sulke vriendelike mense soos julle te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Erika V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik .
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Baie Dankie vir die resensie. Dit is altyd vir ons aangenaam om sulke vriendelike mensies soos julle te akkommodeer. Hoop om julle spoedig weer hier te ontvang.
Vriendelike Groete,
Michelle
Frikkie J - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Beste Frikkie en familie,
Baie dankie vir die resensie. Dit is vir ons altyd net 'n plesier om sulke vriendelike mensies soos julle te akkomodeer.
Hoop om julle sommer gou gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Michelle
Christo B - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflik ontspannend.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Baie dankie Christo, vir die mooi terugvoering rakende Dupagi selfsorg eenheid. Ons waardeer dit opreg. Dit is altyd vir ons lekker om sulke vriendelike en aangename mense soos julle te akkomodeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete Michelle
Werner C - Mrt 2017
Algehele gradering
Was baie lekker om in so 'n netjiese plek te bly, en die bestuurder was net so gaaf en behulpsaam. Baie dankie.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Baie Dankie Werner vir die mooi terugvoering en resensie. Dit was n plesier om julle hier by ons te he. Hoop om julle weer eendag hier te ontvang. Vriendelike Groete Michelle
Heleen C - Mrt 2017
Algehele gradering
Ideale blyplek vir 'n klein familie.
Lees meerDupagi Self-catering Unit se terugvoer
Baie dankie Heleen vir jou mooi kommentaar en goeie resensie, ek waardeer dit opreg.
Dit is wel in ons beplanning om hierdie jaar die woonstel te vergroot met nog n ekstra vertrek :)
Hoop om jul weer eendag hier te ontvang.
Vriendelike Groete,
Michelle
Ishmaeel T - Nov 2017
Algehele gradering
Dit is 'n fantastiese plek.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Goeiedag Ishmaeel,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ek is baie bly julle het jul tyd hier by Dupagi Selfsorg geniet.
Hoop om julle weer hier by ons te ontvang.
Vriendelike Groete,
Michelle
Willem T - Mei 2017
Algehele gradering
Dis beslis die moeite werd.
Dupagi Self-catering Unit se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit is vir ons ook altyd lekker om sulke vriendelike en aangename gaste te huisves. Vriendelike groete Michelle
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakhoutstraat 17, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang