Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dupagi Self-catering Unit

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakhoutstraat 17, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dupagi Self-catering Unit is in Hartenbos Heuwels geleë en bied gehalteverblyf in hierdie gewilde vakansiedorp. Die eenheid is naby talle winkels, restaurante en net 3 km vanaf die nuwe Hartenbos-waterpark, strand en seefront.

Die verblyf is ideaal vir 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 'n dubbel-uittrekbed en stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linin word voorsien.

Die kombuis het alles wat gaste benodig vir selfsorgverblyf, insluitend 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n TV met 'n MiBox-stelsel met Netflix en Disney+. Gratis vesel internet is beskikbaar. Indien gaste DStv wil kyk moet hulle hul eie aanmeldbesonderhede gebruik.

Daar is 'n onderdakbraai-area met stoepmeubels, asook 'n klein speelgrond met swaaie en 'n glybaan. Die eenheid het pragtige uitsigte oor die Hartenbosrivier en berge.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 59 resensies vir Dupagi Self-catering Unit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bakhoutstraat 17, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dupagi Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakhoutstraat 17, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2848569d8e8b5c17ad9b207cd7c5d5f5560fe38997b5959710878bbae4ba1bc8f3639c72aa3d71dc57ef55472c2c5637aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 59 5 1 5 17 Bakhout Straat Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.123717884807 22.102632075548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang