Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dupont

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calderbank-laan 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dupont is 'n lieflike, knus woonstel op die eienaar se perseel in Potchefstroom en bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat verblyf soek binne maklike bereik van Noordwes-Universiteit.

Die woonstel bestaan uit 'n oopplan-slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis lei na die slaapkamer en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gesellige studeer- en sitarea is in die woonstel beskikbaar.

Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Calderbank-laan 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calderbank-laan 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9277fe8b08ee4ebf18f1c75bcc55b5ceb23bba31b744ee323a65a43b62170f89e7e1e9e51fd14ef1387415fbfdd24b49424a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 24 Calderbank Avenue Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.678843211878 27.096568314764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang